35% af Kry 35% af. Geldig vanaf 19 Mrt 2020 tot 30 Apr 2020.
Yzerfontein Akkommodasie by Pearl Haven | LekkeSlaap
+23

Pearl Haven

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 35% af
  • Vanaf R2 250 R1 463 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 147, Yzerfontein, 7345, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pearl Haven is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in Yzerfontein wat ideaal is vir 'n gerieflike familievakansie.

Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 12 gaste en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Slaapplek

’n Bespreking by Pearl Haven sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Dasseneiland-rylaan 147, Yzerfontein, 7345, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 250
Vanaf R1 463
per nag (plek vir 10)
was R2 250
Vanaf R1 463
per nag (plek vir 10)
was R2 250
Vanaf R1 463
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 147, Yzerfontein, 7345, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf929dab846d53beb99daf88b03701cba441285594b5a5555ea622de1308b7431791571051861963d6ab2573443d5ba0c4ae1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 250, nou Vanaf R1 463  per nag (plek vir 10) 147 Dassen Island Drive Yzerfontein 7345 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.366274593525 18.165260240285
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za