Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearl Oyster Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Owen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Pearl Oyster Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nceba S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nceba S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place to take a break from everything.

It was an excellent experience for us. We wanted to have a good break from work and also at home, with a nice quiet place. Thank you. It was wonderful to be there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reta L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag slaap.

Ons het gasvry ontvang. Ons het heerlik oorgeslaap. Dankie vir skoon sagte handdoeke en beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Angela V
Gesin met klein kinders

Lovely view and the bed was comfortable.

The toilet was broken even though they said that they had fixed it. The unit was not clean. There was a bad smell coming from the bathroom. The blinds in the bathroom were dirty and broken. The walls were not clean and had dust on them. The water runs from the basin directly into the shower, which is not hygienic. The sealing at the bottom of the shower was done badly. The carpet was dirty. The curtain comes off the railing when you open it. We won't be going there again. This is definitely not value for money.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Oyster Guesthouse se terugvoer

Angela, I must really compliment you on being the first person to have found any fault with this room. For most of December, up until the day you arrived, the room was fully occupied and all guests gave 10/10 ratings. I did mention to you before you booked in that we had a problem with the toilet, which was brought to our attention that day. Although I assumed that it had been repaired, unfortunately this was not the case, thereby leading to the problem that occurred that night when you used it, also unfortunately, during load shedding. Consequently, I was unable to attend to the problem properly. However, I did let you have the key to the room next door so you could use that toilet. Although not the ideal situation, it would have provided some relief. As for the rest of the complaints, there is not much that I can say except that after a busy holiday season, the carpets at the room entrances may have shown some degree of dirt, but not to the extent that you may have made it seem. I believe this would be normal and fair wear on most light carpets. As for the water from the wash basin draining through the shower, well, that has been there from the beginning and has never been an issue with any guest before your comment. Moreover, it is not unhygienic, as it is cleaned regularly.
You were very happy with the room on your arrival and despite me requesting you to bring any problems to my attention so that we could attend to them as best we could, you never mentioned any of them except for the toilet.
Under the circumstances, I am extremely disappointed in your review as I thought that you were very understanding of our predicament, but apparently you were not. I can merely once again offer my sincere apologies for the inconvenience. And since you have stated that you will not support us again, the discount that I promised you for a future stay with us is now irrelevant.
Regards,
Owen

Pearl Oyster Guesthouse
Ernst W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese kliëntediens en perfek geleë.

Baie dankie aan Owen en Babie vir die hartlike ontvangs al het ons heelwat later gearriveer as oorspronklik beplan. Die fasiliteite is uitstekend en baie mooi skoon, ons het regtig lekker gekuier en sal definitief weer in die toekoms kom oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Oyster Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Ernst. Dit was baie lekker om vir julle te kon huisves en hoop om vir julle in die toekoms weer te sien, Baie groete Owen en Babie.

Pearl Oyster Guesthouse
Cathy M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy M
Besigheidsreis

Het baie lekker gebly!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon en netjies. Gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Sal definitief weer van die Pearl Oyster verblyf gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, sou graag wou langer bly.

Owen en Babie het ons baie vriendelik ontvang. Hulle is baie aangenaam en behulpsaam en het aan ons alles verduidelik. Die plek was skoon en netjies en ons het veilig gevoel. Ons kamer was pragtig het alles in gehad wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gebly en sal hulle enige tyd aanbeveel en weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonore B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonore B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly hier en baie lekker geslaap.

Parkering was veilig en kamer het als gehad wat ons as reisigers nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V
Saam met vriende

Dit was nou absoluut 'n fantastiese belewenis.

Eienaars vriendelik, plek netjies, ligging is perfek. Enige plek waarheen ons wou gaan in die omgewing was 3 tot 6 min vanaf die gastehuis. Ons het so lekker gelag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rinus V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rinus V
Enkelreisiger

Ontvangs vriendelik, kamer klein maar alles skoon, beperkte TV kanale.

Ontvangs by voordeur en baie vriendelik. Kamer is klein maar skoon en netjies. Bed gemaklik en ek het lekker geslaap. Oop parkeerplek op die perseel. Ligging goed en binne 3 min vanaf sake gebied en gholfbaan. Televisie kanale beperk met slegs 1 sport kanaal. WiFi opvangs nie te waffers nie. Persoonlik voel ek dat die prys van R600 (slegs slaap) te erg is vir die fasiliteit. Ander groter en ruimer soortgelyke akkommodasie (met badkamer en kombuis) gedurende my reis teen R400 (slegs slaap) per kamer was meer aanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Baie gawe mense. Plek is ruim, baie skoon en van baie goeie gehalte. Sou langer wou bly as ons nie alreeds ander plek bespreek het op ons toer nie. Sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Oyster Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Dit word opreg waardeer en ek en Babie sal julle met graagte enige tyd weer huisves. Baie groete, Owen en Babie.

Pearl Oyster Guesthouse
Chris R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R
Saam met vriende

Excellent stay

Very good value for money, central, safe and secure with friendly hosts. Will recommend to anyone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen A

Was fantasmagories!

Die gasvrou was baie vriendelike en behulpsaam. Die plekkie is gerieflik en gemaklik, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcello P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marcello P

Unwelcome stay

Owners were very snoopy and made us feel very unwelcome. We as a family of 8 were made to feel very uncomfortable and won't stay there. In future. Won't recommend guesthouse to our family or friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Oyster Guesthouse se terugvoer

It certainly is disappointing to receive an adverse review and something that I am not accustomed to because most of my guests have been very happy with their stay with us.
It is worthy to note that I had the impression that not all the members of the group appeared to be unhappy as I socialised with some while they were braaing. I merely, respectfully and in a courteous manner, asked them to tone down a bit as sound in the evenings, when sound travels for a distance and is a source of irritation to certain neighbours who voice their feelings either to me personally or the authorities. I tried to pre-empt this happening thus my action.
I wish to also say that we are not snoopy people and have never and will never spy on any of our guests. If they meant snooty then I think that is very far off the mark and an unfortunate assessment of both my wife and I, as can be attested by the many warm compliments we have received relative to our friendly dispensation.
Nevertheless it is sad to have received this adverse rating and it will assist me to handle such situations, should they occur in future, in a more sensitive way.
Warm greetings,
Pearl Oyster

Pearl Oyster Guesthouse
Lubabalo G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lubabalo G

Warm people.

Kind and I'm sure I'm coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan ons behoeftes.

Die kamer was goed ingerig gewees. Alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E
Saam met vriende

Goed ingerig en rustige atmosfeer.

Baie aangename, vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Sal definitief weer hul gastehuis gebruik en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Oyster Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Marie en Sandra vir julle baie goeie resensie. Dit laat ons baie goed voel en maak dit die moeite werd om gaste soos julle te huisves. Dit was 'n besondere voorreg vir ons om vir julle te kon ontmoet en vir julle tuis te laat voel. Ons sien uit om vir julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Owen en Babie

Pearl Oyster Guesthouse
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daryl M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daryl M
Gesin met klein kinders

Just what we needed.

Simple, yet just what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Oyster Guesthouse se terugvoer

Hi Daryl,
Thank you very much for your kind review of Pearl Oyster guesthouse. It is much appreciated. I would like to also say how enjoyable it was for Babie and I to have hosted you Ethan and Luke. We would certainly be chuffed to welcome you all for another stay in future.
Have a fantastic 2019.
Kind regards,
Owen and Babie

Pearl Oyster Guesthouse
Malcolm T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and hosts.

Our second time over December, short walk to harbour restaurants, and walks, rooms in good condition, try Owen's breakfast with many options to suit your taste. Good value. Certainly can recommend a stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Oyster Guesthouse se terugvoer

Hi Malcolm,
Thank you very much for your kind review of Pearl Oyster guesthouse. It is much appreciated. I would like to also say how enjoyable it was for Babie and I to have hosted you and Alida. We would certainly be chuffed to welcome you both for another stay in future.
Have a fantastic 2019.
Kind regards,
Owen and Babie

Pearl Oyster Guesthouse
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Periwinkle-straat 6, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhKMMLTfrECo3RcFZxt9c4Gx0FvcgaCwmmXxoj3SnGHURnLbtyC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 6 Periwinkle Street St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.185290969112 24.847349690807
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem