Boland Akkommodasie by Pearl Valley Atolosa | LekkeSlaap
+10
+10

Pearl Valley Atolosa

Selfsorg
  • Vanaf R4 850 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hanbury Manor-laan, Landcove 2F R301, Pearl Valley Gholflandgoed, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pearl Valley Atolosa is 'n lieflike selfsorgvilla vir 8 gaste in die Pearl Valley Gholflandgoed.

Die villa het lugversorging en het ontspanne luukse leefareas en 4 slaapkamers met en suite-badkamers. 2 van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is op die grondverdieping en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer het 'n TV met DStv, en WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdak-terras met sitplek en ingeboude braai met 'n uitsig oor die tuin. Rook is verbode en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Pearl Valley Atolosa is 17 km van die Paarl af, 20 km vanaf Franschhoek en 35 km vanaf Stellenbosch.

Slaapplek

’n Bespreking by Pearl Valley Atolosa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Ligging

  • Hanbury Manor-laan, Landcove 2F R301, Pearl Valley Gholflandgoed, 7620, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 850
per nag (vir 8 persone)

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf R4 850
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 850
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hanbury Manor-laan, Landcove 2F R301, Pearl Valley Gholflandgoed, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiYdaOiJha0Cx5PwlsHleaFQu8YBXpyaHH3xhA3GkpPqi119dgb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 850  per nag (vir 8 persone) Hanbury Manor Lane Landcove 2F R301 7620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.819523 18.981199
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za