LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA | LekkeSlaap
+54

Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Liesel M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel M
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly. Die lodge was baie netjies en ruim en skoon en luuks.

Ons enigste probleem was dat die regte sleutel nie in die houer by die lodge was nie. Die agente was behulpsaam maar kon nie die eienaars in die hande kry nie, wat daartoe gelei het dat ons meer as ’n uur lank buite die lodge gesit het. Uiteindelik het ons die mense wat skoonmaak in die hande gekry. Ons het wel later ook die remote vir die booms ontvang en daar is om verskoning gevra. Sekuriteit is dalk ook ’n probleem, want die kodes verander elke dag vir die ingangshekke en ons het nie Saterdag ’n kode ontvang vir die dag nie. Nogtans baie aangenaam en lekker, luukse verblyf!

Rudi K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi K
Gesin met klein kinders

Pleasant stay.

Pleasant stay. We also enjoyed the golf.

Jaco R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Gesin met tieners

Excellent in all respects!

Wish I had a place like that.

Adri R - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adri R
Gesin met tieners

Baie aangename plek.

Baie oulike plek, maar daar is drie negatiewe punte: Die feit dat ek self die skoonmaak van die plek moet betaal en die R450 vir die opruimkostes, Sleuteldeposito van R1500 en dan moet mens nog eie krag ook betaal. Dis nadat ons 12 uur die aand van 'n funksie afgekom het en die krag is af! Ek moes in die middel van die nag rondry van garage tot garage vir krag. As ek naweek hou is die laaste ding waaraan ek wil dink: krag, wasgoed en skoonmaak.

Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA's terugvoer

Dear Adri,
Please note that on arrival the prepaid meter was topped up with 274 kWh of power. An average household of 4 people consumes that in 10-15 days, however, the consumption jumps up to 70-100 kWh per day if all the underfloor heating is left running.

We have had to implement this system because some guests were running up unreasonably high electrical bills, we even had incidents when in summer they had the underfloor heating on together with the air-conditioners.
The arrival pack, that was sent to you, clearly tells you that there is a prepaid meter installed which can be easily topped up via numerous ways, one being via the internet (takes less than 2 minutes to do). The prepaid meter also sounds an audible alarm when the power is running low.

We apologise that you were inconvenienced by this system.

Kind regards,
Golf Safari SA

Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA
Nicolene K - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene K

Uitstekende plek, baie veilig en alles wat die groep nodig gehad het, was beskikbaar, puik!

Ons sal verseker weer na Pearl Valley gaan, dit is goed geleë, puik diens, verseker 'n moet vir enige persoon met goeie smaak!

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wemmershoekpad, Paarl, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjYjhiNjA0LTI1YzEtNGNjZS1hMzcxLTkyNmU4YjI4OTg0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950  per nag(plek vir 4) 5 5 1 5 Wemmershoek Road Paarl 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.821338 18.980607
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!