Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 88

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.9/5
Miemie C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker! Sal dit verseker in die toekoms weer gebruik.

Sal dit enige tyd aanbeveel vir enige iemand, selfs al is jy nie 'n golferspeler nie, dis 'n pragtige estate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA se terugvoer

Dear Miemie,
Thank you so much for taking the time to leave us a review. It always makes us so happy to hear a guest enjoyed their stay with us so much. We look forward to having you stay with us again soon!
Kind regards Colleen
Golf Safari SA

Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor golfbaan.

Baie mooi 2-slaapkamerwoonstel. Skoon, veilig en modern. Mooi uitsig oor golfbaan aan die een kant en oor swembad aan die anderkant. Ons het lekker gekuier, ten spyte daarvan dat ons nie gholf speel nie. Backs Restaurant is baie naby en hulle kos is lekker. Ek sou egter nie die woonstel aanbeveel vir ouer mense nie, omdat mens ongeveer 150 meter moet loop van jou kar af tot by die eenheid. Moeilik met tasse en bagasie, veral in wind en reën. Interresant die ontwerp van die eenhede so ver weg van die naaste parkerings. Ons het ook meer as 30 minute gesukkel om die plek te kry. Die hekwag stuur ons na die hotel, en die hotel stuur ons terug na die hekwag. Asof niemand weet van die bestaan van die Gold Safari-eenhede nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michal R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michal R
Saam met vriende

Baie lekker, skoon en veillig.

Hulle moet die TV 'n slim-TV maak of 'n beter pakket op DStv uitneem vir die prys wat mens betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Gesin met tieners

Fantasties!

Fantastiese waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA se terugvoer

Dear Annette, thank you so much for taking the time to leave us a review! We so happy to hear you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the near future! Kind regards, GSSA

Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA
Ian V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ian V
Gesin met tieners

The new hotel apartments away from the main hotel was not well thought-out.

Security did not know about these hotel apartments as they are new and it took 30 min to find them in the resort. For self-catering, it is not bad, but food options are limited if you don't want to make your own food. There is no braai facilities. The access code system, which is 1 code per entry, and exit is terrible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA se terugvoer

Dear Guest
Thank you for taking the time to give us a review, it helps us tremendously in ensuring our standards are upheld to our guests expectations. Our accommodation is advertised as self catering however should you wish to take the night off the Back's Restaurant and Deli at the hotel is highly recommended and they offer weekly specials. We also ensure that each guest receives a detailed arrival pack which contains directions, inventory lists and information on the property so that our guests know what to expect when they arrive. This property does not advertise a braai however if we had known this was a requirement we could have offered you our other property which does have braai facilities. The estate prides itself on their security and are always striving to achieve maximum safety for residents and guests with minimal inconvenience.
Kind regards
Golf Safari SA

Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA
Liesel M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel M
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly. Die lodge was baie netjies en ruim en skoon en luuks.

Ons enigste probleem was dat die regte sleutel nie in die houer by die lodge was nie. Die agente was behulpsaam maar kon nie die eienaars in die hande kry nie, wat daartoe gelei het dat ons meer as ’n uur lank buite die lodge gesit het. Uiteindelik het ons die mense wat skoonmaak in die hande gekry. Ons het wel later ook die remote vir die booms ontvang en daar is om verskoning gevra. Sekuriteit is dalk ook ’n probleem, want die kodes verander elke dag vir die ingangshekke en ons het nie Saterdag ’n kode ontvang vir die dag nie. Nogtans baie aangenaam en lekker, luukse verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi K
Gesin met klein kinders

Pleasant stay.

Pleasant stay. We also enjoyed the golf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Gesin met tieners

Excellent in all respects!

Wish I had a place like that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adri R
Gesin met tieners

Baie aangename plek.

Baie oulike plek, maar daar is drie negatiewe punte: Die feit dat ek self die skoonmaak van die plek moet betaal en die R450 vir die opruimkostes, Sleuteldeposito van R1500 en dan moet mens nog eie krag ook betaal. Dis nadat ons 12 uur die aand van 'n funksie afgekom het en die krag is af! Ek moes in die middel van die nag rondry van garage tot garage vir krag. As ek naweek hou is die laaste ding waaraan ek wil dink: krag, wasgoed en skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA se terugvoer

Dear Adri,
Please note that on arrival the prepaid meter was topped up with 274 kWh of power. An average household of 4 people consumes that in 10-15 days, however, the consumption jumps up to 70-100 kWh per day if all the underfloor heating is left running.

We have had to implement this system because some guests were running up unreasonably high electrical bills, we even had incidents when in summer they had the underfloor heating on together with the air-conditioners.
The arrival pack, that was sent to you, clearly tells you that there is a prepaid meter installed which can be easily topped up via numerous ways, one being via the internet (takes less than 2 minutes to do). The prepaid meter also sounds an audible alarm when the power is running low.

We apologise that you were inconvenienced by this system.

Kind regards,
Golf Safari SA

Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienie K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie K

Uitstekende plek, baie veilig en alles wat die groep nodig gehad het, was beskikbaar, puik!

Ons sal verseker weer na Pearl Valley gaan, dit is goed geleë, puik diens, verseker 'n moet vir enige persoon met goeie smaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wemmershoekpad, Paarl, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjYjhiNjA0LTI1YzEtNGNjZS1hMzcxLTkyNmU4YjI4OTg0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Wemmershoek Road Paarl 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.821338 18.980607
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem