Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wemmershoekpad, Paarl, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pearl Valley Golf Estate Lodge - Golf Safari SA is in 'n gholflandgoed in Paarl geleë en bied luukse wêreldgehalte-geriewe en die perfekte basis vanwaar gaste die omliggende wynlande kan verken.

Verblyf bestaan uit ’n lodge met slaapplek vir 8 en ’n selfsorgsuite met slaapplek vir 4. Die lodge het 4 en suite-slaapkamers, ’n toegeruste kombuis, ’n oopplan-leefarea en -eetarea, ’n stoep met 'n ingeboude braai en ’n asemrowende uitsig wat deur natuurskoon omring is. Die suites het 2 en suite-slaapkamers, ’n oopplan-kombuisie en -sitarea.

Albei eiendomme het rugsteunkrag in geval van beurtkrag. Die suite het 'n kragopwekker en die lodge het 'n omsetter.

Die landgoed het ’n koffiewinkel, ’n kroeg, kinderoppasgeriewe, ’n dagspa, swembad en ’n klubhuis met sportgeriewe. Daar is ook bergfietsroetes van 42 km lank om te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Wemmershoekpad, Paarl, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wemmershoekpad, Paarl, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjYjhiNjA0LTI1YzEtNGNjZS1hMzcxLTkyNmU4YjI4OTg0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Wemmershoek Road Paarl 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.821338 18.980607