Pearl Valley Golf Estate Suite 504 - Golf Safari SA

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pearl Valley Golf Estate Hotel Suite 504 - Golf Safari SA is 'n selfsorg-woonstel op 'n gholflandgoed in die Paarl. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en is net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die Kaapse Wynlande.

Die woonstel is gemeubileerd en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatstofie met 'n oond en 'n paar ingeboude kaste. In die sitkamer langsaan is daar 'n rusbank en 'n TV.

Die landgoed het ook 'n goed toegeruste gimnasium, 'n restaurante en koffiewinkel, 'n kroeg, kindersorggeriewe, 'n dag-spa, 'n swembad en 'n klubhuis met sportgeriewe.

Let asb. daarop dat gaste wat minder as 4 nagte bly nie die swembad mag gebruik nie.

Daar is ook 42 km lange bergfietsroetes wat verken kan word.

Slaapplek

'n Bespreking by Pearl Valley Golf Estate Suite 504 - Golf Safari SA sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pearl Valley Golf Estate Suite 504 - Golf Safari SA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 150 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za