LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pearl Valley Hotel by Mantis | LekkeSlaap
+24

Pearl Valley Hotel by Mantis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Eenslaapkamer-suites
B&B.
Rolstoelvriendelike eenslaapkamer-suite
B&B.
Tweeslaapkamer-suites
B&B.
Huisreëls

Vir enkelnagverblyf sal gaste 'n komplimentêre bottel wyn en Fairview Master Tasting-koopbewys met aankoms ontvang.
Vir verblyftydperke van 2 nagte sal gaste 'n komplimentêre bottel wyn, 'n kaasbord en 'n Fairview Master Tasting-koopbewys met aankoms ontvang.
Rook is verbode in al die gastekamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Pendeldienste kan gereël word. Dit moet voor aankoms gereël word en kos ekstra.
Daar word aangeraai dat gaste reisversekering uitneem.
Let dat jy die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word sal moet aanvaar wanneer jy bespreek.

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 3 bly verniet.
Kinders tussen 4 en 12 betaal R750 per nag en ontbyt word ingesluit. Slegs 1 kind mag met ouers deel in ’n eenslaapkamer-suite.
Indien daar 2 kinders saam met ouers is, word ’n tweeslaapkamer-suite bespreek, onderhewig aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 253
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 253
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 253
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 152 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jack Nicklaus-boulevard, Val de Vie-landgoed, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9a4ee302fe52ac681e5887804ee6374866b374a00dd3ca57876b32149418560df3d49c4b2ee795a40d4464156dc343c2d10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 253  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 Jack Nicklaus Boulevard Val de Vie Estate 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.820706360613 18.98794845054
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!