Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearl White Sands

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Pearl White Sands
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hanna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflike seeuitsig ervaring.

Pearl White Sands is vir seker die beste van die bestes. 'n Droomkamer, luuks en uit die boeke wat saans in 'n sprokie omskep word met die mooiste liggies in die tuin. Die asemrowende uitsig oor God se mooiste skepping. Dankie, dat ons die stukkie juweel vir een aand met julle kon deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Baie dankie, Hanna. Neil is opgewonde dat jy al die liggies geniet het. Dit is sy passie om hierdie plek saans soos 'n sprokiesland te maak. Ons hoop om jou weer te sien. Bly veilig. Neil en Shirley

Pearl White Sands
Teresa M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verblyf! Alles in perfeksie!

Heerlik gebly. Baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Hi Teresa
Thank you so much for the review, we hope to see you again.
Neil and Shirley

Pearl White Sands
Andre V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek.

Baie mooi en skoon plek, lieflike uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Hi Andre,
We appreciate your review. I noticed a lower score on security. I am not sure if you noticed, but we monitor the property with external cameras that are placed all around the property. The cars are protected by two security cameras. We hope this will put you at more ease to visit us again. Kind regards, Shirley.

Pearl White Sands
Eben V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben V
Gesin met tieners

Great unit for a family of 4. The unit is well equipped and very neat.

The family unit for 4 is perfect for holidays and is very neat and clean. The service is great and always available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Hi Eben, thank you for the lovely review. Hope to see you again. Kind regards, Shirley

Pearl White Sands
Martin E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en baie netjiese blyplek met see-uitsig!

Wat 'n lieflike plek om te bly. Goed toegerus, baie netjies en 'n lieflike uitsig. Vriendelike gasheer en vrou. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Dankie vir die pragtige resensie, dit word waardeer. Neil en Shirley

Pearl White Sands
Ree-ann M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ree-ann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The tranquility experienced and the view is amazing.

From the first step, you know that you have made the right booking. Shirley is an excellent host and goes out of her way to make your stay memorable. The sea view is breathtaking, you can look at it for hours.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Thank you, Ree-Ann., You just made my day with this wonderful review. Hosting is not easy but when I have guests like yourself, it makes the job very worthwhile. Take care. Shirley

Pearl White Sands
Jan S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, goeie uitsig, netjies.

Ons het lekker gekuier en die see geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Dankie vir die resensie. Ons is so bly jy het jou verblyf geniet. Ons probeer om gaste so gemaklik as moontlik te maak. Vriendelike groete Neil en Shirley

Pearl White Sands
Braam E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies met baie mooi uitsig!

Sal Pearl White Sands enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Aandag Braam, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so bly dat jy jou verblyf geniet het en jou graag weer wil sien. Vriendelike groete Neil en Shirley

Pearl White Sands
Jo-marí S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-marí S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic view and location.

We would highly recommend this stay to anyone heading to the Garden Route. The online photos of the view and rooms does not do it justice. The hosts are lovely people and directed us to hidden gems to see and activities to do in the vicinity. It was a real pleasure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Thank you for your lovely review. It was such an absolute pleasure to host you both. Hope to see you again. Take care, Kind regards Neil and Shirley.

Pearl White Sands
Marius V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n awesome tyd gehad. Die beste see view van sonopkoms tot sonsondergang.

Die klank van die branders op goeie kwaliteit beddens het verseker dat ons 'n goed uitgeruste vakansie ervaar het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Beste Maruis, dankie dat julle die tyd geneem het om 'n hersiening te doen dit word opreg waardeer. Ons is werklik bederf met ons uitsigte, maar deel dit graag met gaste. Vriendelike groete, Neil en Shirley.

Pearl White Sands
Marita V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V
Gesin met tieners

Asemrowende see-uitsig.

Pragtige, netjiese plek. Mooiste see-uitsig. Shirley is 'n wonderlike gasvrou! Beste plek in die hele area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ook dankie dat julle sulke wonderlike gaste was. Dit was 'n plesier om julle albei te huisves. Shirley

Pearl White Sands
Mariette S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Alles was 100% reg, netjies, ligging fantasies, alles wat jy nodig het was in die eenheid en baie dankie, julle sien ons definitief weer! Die foto's wat geplaas is van Pearl White Sands is wat dit is en dit is wat jy kry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Hi Mariette, baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons te hersien en vir die kommentaar, dit word waardeer en ons sien uit na 'n herbesoek.
Shirley and Neil

Pearl White Sands
Carrie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unforgettable and that view!

My husband and I are still talking about this lovely spot! It truly was our home away from home and we can't say enough good things about our stay here. So much thought is put into every detail to make one stay perfect. From the beautiful linens to the much-appreciated welcome goodies, Shirley and Neil have thought of it all and, despite being a shared house our suite was roomy, so private and we were able to come and go with ease. Can't wait to go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Hi Carrie, it was such a nice surprise email telling me I had another review to respond to, thank you so much for all the wonderful points you made, it does remind me just how spoilt we are to live here, we often take the view for granted and then remember when we first moved in and could not get off the coach to unpack soaking in the view. We look forward to a return visit. Take Care, kind regards Shirley.

Pearl White Sands
Victor H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Location & another level of self catering accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Hi Victor, Thank you so very much for taking the time to do a review it is appreciated. Kind regards Neil & Shirley

Pearl White Sands
Desmond K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond K
Gesin met tieners

Netjiese en gerieflike blyplek met fantastiese see-uitsig.

Uitsonderlike netjiese woonstel. Kamers is gerieflik groot en baie mooi. Fantastiese see-uitsig en naby aan strand end winkels. Vriendelike ontvangs en puik gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, dit maak dit regtig alles die moeite werd as jy so 'n resensie kry. Pas op en hoop om jou weer te sien.

Pearl White Sands
Annelize K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Sal beslis Pearl White Sands aanbeveel aan vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Thank you so very much for the lovely review.

Pearl White Sands
Anita T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

The people thought of everything in the room, from milk to hairdryer, things most of the time forgotten to buy or bring with, the view from the main bedroom was the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Thanks Anita for the awesome review, we do try to make sure our guests are well taken care of and can enjoy their holiday, I am glad it helped you enjoy your stay. Hope to see you soon again.
Kind regards,
Shirley

Pearl White Sands
Henk J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi.

Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet, Shirley, en jou plek is ongelooflik mooi. Ek het lekker gerus en die diens, bederf en gasvryheid was topgehalte. Ons sal jou beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Dankie Henk, dit was 'n plesier om jou en jou vrou te huisves. Ons sal jou graag weer wil sien.

Pearl White Sands
Hilton S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton S
Gesin met tieners

It was incredible, the view, the service and the facilities.

Going back, that's for sure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Thank you Hilton for your review, it is so very appreciated to know we are doing things right!

Pearl White Sands
Clint M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint M
Besigheidsreis

Baie mooi.

Die plek se uitsig is asemrowend en dis regtig ’n mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Thank you for the lovely review Clint, it is very much appreciated. Take Care and we hope to see you again.

Pearl White Sands
Nicolette B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and beautiful.

Die uitsig was uitstekend. Die gasheer was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Dankie vir die pragtige resensie dit was 'n plesier om julle te huisves en hoop om julle weer te sien.

Pearl White Sands
Deborah V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Unit was well equipped, neat and clean. Host was extremely hospitable and location was stunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Hi Deborah, thank you for the lovely review, looking forward to hosting you again. Take care.
Shirley & Neil

Pearl White Sands
Chantelle S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Gesin met tieners

Million dollar view! Had an excellent stay.

One of the nicest places we have ever stayed at. Huge, spacious rooms, super clean, beautiful views, quiet area with everything you need for an awesome stay. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Hi Chantelle, thank you for the awesome review, looking forward to hosting you again. Take care. Shirley & Neil White

Pearl White Sands
Belinda B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, very private, stunning views!

The views are truly magnificent from the main bedroom. Very neat and spacious. The kitchen are well equipped. Enjoyed the spa bath and the lekker braai stoep! Very friendly host. We will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearl White Sands se terugvoer

Hi Belinda
Thank you so much for the wonderful review, it was a pleasure to host you and your hubby. looking forward to seeing you guys again. Kind regards
Shirley

Pearl White Sands
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraaiuitsiglaan 6, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 9
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bf2252146605f7161cb0b6012ce7bc99b377787e82ffb26872a71dc631f2d73e0baaac6be2fd76bac4e95a1111c768538d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 6 Fraaiuitsig Avenue Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.048433662816 22.307156433135