LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pearl White Sands | LekkeSlaap
+55

Pearl White Sands

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraaiuitsiglaan 6, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
  • Vanaf R1 440 R1 008 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pearl White Sands is in Glentana, 'n klein kusdorpie sowat 8 km vanaf Groot-Brakrivier geleë. Die eenhede het pragtige uitsigte oor die see en strand.

Verblyf word in 2 selfsorgwoonstelle gebied, naamlik Star-Fish en Sea-Horse, ewat beide geskik is vir 4 gaste. Hierdie woonstelle is op die eerste verdieping en is langs mekaar, daarom kan hulle saam bespreek word.

Albei selfsorg-woonstelle het hul eie privaat balkonne met asemrowende see- en stranduitsigte. Elke woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n peuselhappiemandjie, en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, Netflix en YouTube. Die woonstelle deel 'n aparte balkon wat 2 Weber-braaie het. Beide woonstelle word deur die hoofdeur op 'n aparte trap bereik. 'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word, maar 1 skoonmaakdiens is vir elke 7 nagte se verblyf ingesluit.

Klein honde is slegs welkom indien dit vooraf gereël word. Daar is 'n 24 uur-ontvangs, sowel as 'n portier.

Nabygeleë aktiwiteite sluit perdry, swem, wynproe, bergfietsry, wildritte, voëlkyk, visvang, fietsry, tennis, begeleide staptogte en die Groot 5 in.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Pearl White Sands
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Fraaiuitsiglaan 6, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearl White Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 440
R1 440 R1 008
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 440
R1 440 R1 008
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraaiuitsiglaan 6, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaed248b8859605695dcc2386cf642836e7930e23025280d13fa82ee968a416f318436e0e25e76dd7b2a700fb15a645b1e324?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440, nou Vanaf R1 008  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 6 Fraaiuitsig Avenue Glentana 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.048433662816 22.307156433135
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!