Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Cove

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 137

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Pearly Cove
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marius S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met vriende

Lekker, soos altyd!

Netjies, skoon en heerlik rustig. The host is vriendelik, behulpsaam en maklik bereikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Cove se terugvoer

Hi Marius

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sien vir julle gou weer!

Groete, Johan en Carla

Pearly Cove
Neethling D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neethling D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Die akkommodasie is goed toegerus. Die feit dat ons nie deur beurtkrag geaffekteer is nie was 'n welkome toevoeging wat ons nie verwag het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Cove se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde. Ons sien julle gou weer.

Pearly Cove
Vaughan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughan V
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustige, ruim en skoon huisie.

Baie lekker rustige, ruim en skoon huisie. Veilige area, WiFi, backup krag vir loadshedding. Alles wat nodig is vir vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Cove se terugvoer

Hi Vaughan, dit was so lekker om julle hier by ons te kon akkommodeer. Julle positiewe woorde maak ons harte super bly. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Johan en Carla.

Pearly Cove
Karla G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek vir 'n rustige naweek.

Pragtige plekkie, baie skoon en netjies. 'n Lekker braai-area buite met alle nodige geriewe is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Cove se terugvoer

Hi Karla. Baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Gaste soos julle is enige tyd weer welkom. Groete, Johan en Carla.

Pearly Cove
Riaan L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie skoon en netjies.

Carla van Pearly Cove was vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile F
Gesin met tieners

Lekker uitrus-vakansie.

Die huis is ruim en modern, maar is ook lekker blyhuis met lekker oop leefarea en kombuis. Ons het lekker gebraai op die stoep en het elke dag die see gehoor. Omgewing is stil en veilig. Ons is uitgerus daar weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Cove se terugvoer

Hoop dit gaan goed. Baie dankie vir jou wonderlike resensie op Pearly Cove. Ons is so bly dat julle heerlik by ons ontspan het. Ons hoop om julle gou weer te kan akkommodeer!

Pearly Cove
Graeme R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and nicely situated.

Well equipped and furnished.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lolitha P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolitha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is 110% tevrede met die plekkie. Uitstekende diens. Carla, die eienaar, was ongelooflik vriendelik en het altyd hulp verleen. Die plekkie het oor alles beskik wat benodig was.

Pearly Cove is 'n netjiese plekkie wat oor alles beskik het. Dit is veilig en baie rustig. Die kaggel is beslis 'n bonus, veral in die uiters koue dae. Die buite-braai area is perfek vir wanneer jy wil ontspan. Jy kan dus die see hoor terwyl jy binne of buite die plekkie is. Die pragtige sonsondergang is ook 'n belewenis terwyl jy TV kyk/ontspan of selfs kos maak in die kombuis. Carla, die eienaar, is baie vriendelik en baie behulpsaam. Ek sal mense aanraai om nie twee keer te dink nie. Puik plek, met puik diens! Hou so aan Carla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Cove se terugvoer

Lolita! Thank you so much for your kind words and for taking the time to write this lovely review. Guests like yourself giving positive feedback like this is extremely rewarding and drive us to continue with our hard work. Thank you! We look forward to accommodating you again soon. Kind regards Johan and Carla

Pearly Cove
Junaide L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junaide L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike kuier

Baie dankie aan Johan en Carla. Die kuier was hemels. Baie dankie vir julle vriendelikheid. Ek kon enige tyd vir Carla 'n boodskap stuur dan reageer sy. Die plek was netjies en skoon. Sy het ons alle aktiwiteite en eetplekke aangestuur, wat baie gaaf was. Was 'n heerlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Cove se terugvoer

Dear Junaide. Thank you so much for your kind words and lovely review! Seeing stars:) We hope to accommodate you again soon in the near future! Loads of social distancing approved hugs. Johan and Carla x

Pearly Cove
Beulah J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Pearly Cove eienaars Johan en Carla dankie julle was lieflik .Julle woning baie netjies .Die omgewing veilig, waarde vir jou geld. Sal enige tyd weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Cove se terugvoer

Ai man, daar maak jy nou net ons jaar! Baie dankie vir jou tyd om vir ons so n wonderlike resensie te los. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Johan en Carla

Pearly Cove
Annika K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Netjies rustig en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, salig en ontspanne.

Baie netjies en goed toegeruste huisie. Silwerskoon. Alles wat jy nodig het. Puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanri B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons wil net baie dankie se vir die plekkie wat ons kon bespreek. Dit is voorwaar die mooiste plekkie om sommer net te gaan afpak en dink om daar te kuier vir ‘n naweek of selfs ‘n week of meer sal ‘n belewenis wees. Alles was baie mooi skoon en lekker om in te gaan en te weet jy kan met sekerheid daar slaap en dit geniet. Carla was ook baie hulpvaardig en baie vriendelik en 'n wonderlike gasvrou! Ons het heerlik gebly daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pearly Cove is 'n baie mooi en netjies huis wat lekker ingerig is. Carla is super vriendelik en dierbaar. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Pearly Cove is lekker ingerig en het als wat jy nodig het. Baie dankie vir 'n lekker naweek - ons voel lekker uitgerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Cove se terugvoer

Hi Elsabe. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier by ons te kon akkommodeer! Ons sien julle hopenlik gou weer.
Groete Johan en Carla

Pearly Cove
Johan H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met klein kinders

Well-appointed accommodation.

Well-appointed accommodation with crisp clean linen within walking distance of the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was netjies en skoon en vriendelike atmosfeer.

Die huis is skoon en netjies, het als wat jy nodig het is daar en Carla is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Cove se terugvoer

Ai Charmaine,

Baie dankie vir jou resensie! Ons sien uit om julle gou weer te sien!

Pearly Cove
Monique A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie skoon, oop, vars en mooi. 'n Goeie plekkie om net weg te breek van die gewoel. Dankie Carla, jou ontvangs was baie goed. Sal enige tyd weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

My boyfriend and I spent 3 nights at Pearly Cove and it was out of this world. The owner, Carla was extremely welcoming and helpful. The house is immaculate and beautifully decorated, kitchen is stunning with everything you need, bedrooms had beautiful linen and the shower in the bathroom is something very unique. There is also an indoor fireplace that we lit on one hot summer night just to enjoy every experience we could in 3 days. Will definitely be back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Cove se terugvoer

You guys are so so stunning! Thank you so much for your kind words. It is things like these that brighten our year and pushes us to provide even better for our guests. We really do hope to see you again soon.
All of our love,
Johan and Carla

Pearly Cove
Juantelle V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juantelle V
Gesin met tieners

Wat 'n plesier! Baie netjiese verblyf, met alles wat jy nodig het. Ons is so vriendelik ontvang, sal beslis weer by julle bespreek.

Die verblyf by Pearly Cove was alles en meer wat mens sou hoop wanneer jy akkommodasie bespreek. Die huis is netjies en baie smaakvol gemeubileerd met alles wat jy nodig het daarin. Ons het sommer vinnig tuis gevoel. Ons was baie warm en vriendelike ontvang. Sal met 'n geruste hart Pearly Cove kan aanbeveel. Ons sal beslis terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Cove se terugvoer

Beste Juantelle,

Sjoe, raak ons skoon emosioneel oor jou wonderlike woorde en terugvoer! Gaste soos julle is weer en weer welkom om te kom ontspan in enige van ons huise in Pearly Beach! Jou resensie help nou weer die volgende gaste om hulle plekkie by ons te bespreek sonder om te huiwer.

Lekker week vir julle en ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete,
Johan en Carla

Pearly Cove
Madeleine E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine E
Saam met vriende

Gemaklik.

Pearly Cove het alles wat jy nodig wil hê vir 'n gemaklike vakansie. Baie skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Cove se terugvoer

Hi Madeleine

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons sien uit om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete
Johan en Carla Du Toit

Pearly Cove
Arno R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno R
Gesin met klein kinders

Verfrissend.

Baie rustige, skoon en goed uitgelegde huisie. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Carla was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Daar was regtig niks waaroor ons kan kla nie. Jy sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Cove se terugvoer

Liewe Arno,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie wonderlike terugvoer te gee! Ons glo dat dit toekomstige gaste sal help in hul verblyf keuse by ons. Ons hoop om julle gou weer te sien!
Vriendelike groete
Johan en Carla Du Toit

Pearly Cove
Jo-sanra P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-sanra P
Gesin met klein kinders

Fantastically relaxing!

Very close to the beach and amenities. Everything was incredibly neat and clean. Carla and Johan have taken great care with ensuring that their guests are comfortable and happy!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

So ontspannend!

So naby die strand en geriewe. Alles was ongelooflik netjies en skoon. Carla en Johan het soveel moeite gedoen om seker te maak hul gaste is gemaklik en gelukkig!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Cove se terugvoer

Hi Jo-Sanra

Thank you so much for taking the time to write us this lovely review! We hope to see you and your family again soon! Loads of love Johan and Carla.

Pearly Cove
Giovanni C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giovanni C
Saam met vriende

Light, airy, very relaxing with a fantastic warm host and atmosphere.

Thank you sincerely. See you again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon en netjiese plek - waarde vir geld!

Pearly Cove was 'n heerlike ervaring. Dis stapafstand vanaf die see, die kombuis is goed toegerus en die huis is netjies en skoon. Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat wil rus en stilte soek. Ons sal beslis weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Cove se terugvoer

Liewe Jana
Baie dankie dat jy die tydjie afgestaan het om vir ons die wonderlike terugvoer deur te stuur. Daar is niks beter as ons gaste gelukkig en gerus by ons vertrek nie! Ons sien uit om julle gou weer te akkommodeer.
Warm, groete vanuit Pearly Beach
Johan & Carla
Pearly Cove

Pearly Cove
Henning G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet!

Far far away from any stress! Really a wonderful place! A lot of peace and quiet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Cove se terugvoer

Good day Henning,

Thank you very much for taking the time to write us this great review. We are truly happy that your experience with us was relaxing and stress free. We hope to see you again soon.

Kind regards,
Johan & Carla Du Toit

Pearly Cove
Annalé M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annalé M

'n Aangename ervaring.

Heerlike skoon, vars blyplek. Ons het baie lekker gebly en dit was so lekker omdat alles wat jy nodig het beskikbaar was. Huis is pragtig gemeubileer en netjies en ruik heerlik as jy inkom. Baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was baie beïndruk met die aankoms dat ons deur Carly ontmoet is om die sleutels te oorhandig en ook die netheid van Pearly Cove.

Baie plesierig en naby die strande - loop en swem asook die winkels. Daar is alles in die huis wat benodig is vir 'n vakansie. Ek kan net dankie se vir 'n baie lekker tydjie wat ek daar deurgebring het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B

Pleasant stay

We were kept well informed on the status of our stay and travel info, and the brochure on the net and the place itself was exactly what we hoped for, however it would have been more than a holiday place if it was designed to be on its own. The apartment is furnished with everything that you could wish for and immaculately clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S
Gesin met tieners

Baie lekker gewees, sal beslis teruggaan.

Baie lekker, vriendelike mense. Dit was 'n aangename ervaring om op so 'n lekker veilige plek vakansie te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier en die mense is baie gasvry.

Heerlik gekuier en beveel Pearly Cove beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 740
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 740
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 740
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arcadiastraat 72, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1196de1a2b9c82552f162a9bbfbf617b3a9689a035d43aaf6bd6893e027d95112f1734e661ad8ba1c97d9ad75aa4f84f89d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 72 Arcadia Street Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.664855564677 19.500756457672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem