Pearly Dunes
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Sleuteldeposito: R500. Dit is kontantbetaalbaar met aankoms.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Voorraad is beperk in Pearly Beach, so maak asseblief seker dat jy al die nodige goedere in Gansbaai of Hermanus aankoop.
Alle gaste, familie en vriende is welkom, maar moet die perseel teen 22:00 verlaat tensy alternatiewe reëlings getref is.
Skoonmaakdienste wanneer jy vertrek is ingesluit, maar ons moedig gaste aan om die dame wat kom skoonmaak 'n fooitjie te gee.
Indien jy skoonmaakdienste gedurende jou verblyf nodig het, is dit R150 ekstra vir die diens.
Indien jou verblyf langer as 7 nagte is, is daar 1 skoonmaaksessie ingesluit en dit sluit skoon linne, handdoeke en waslappe in.
Jy moet ook 'n skyfiedeposito van R100 by die hek betaal om toegang tot die oord te kry.
Kinders tussen 0 en 1 bly verniet.
Kinders tussen 1 en 2 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhout 49, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom