Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Sands

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Sleuteldeposito van R500 is in kontant betaalbaar met aankoms.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Voorraad is beperk in Pearly Beach so kry maar alles wat jy nodig het in Hermanus of Gansbaai.
Alle gaste, familie en vriende is welkom, maar moet die perseel teen 22:00 verlaat, tensy ander reëlings getref is.
Die eenheid word met vetrek skoongemaak en dit word ingesluit, maar 'n fooitjie vir die skoonmaker is welkom.
Indien jy ekstra skoonmaakdiense gedurende jou verblyf benodig, beloop dit R150 per diens.
As jou bespreking meer as 7 nagte is, sluit ons 1 gratis skoonmaakdiens in en dit sluit skoon linne, handdoeke en waslappe in.
Gaste moet 'n R100 deposito betaal by die hek vir 'n skyfie om in en uit die oord te kan beweeg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 040
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 040
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 040
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 14, Pearly Beach Oord, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebb3d33a06dd22173dd45ca20a6ad6f25fbfdba152eaab649af084a8e9d52dac4efdd1d3080399a935c4fe1b05c650984eec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 040 per nag, vir 5 mense 19 5 1 5 14 Kabeljou Street Pearly Beach Resort 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.668491682935 19.514377069772
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem