LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pearly Soul | LekkeSlaap
+20

Pearly Soul

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crest-weg 29, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pearly Soul is 'n bekoorlike selfsorghuis in die kusdorpie, Pearly Beach. Die perseel is naby die strand en bied 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die voorkant van die huis.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n aparte toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank en lei na 'n aparte vermaakarea met 'n ingeboude braai. Die perseel is kindervriendelik met 'n omheinde agtertuin. Klein troeteldiere wat goed gemanierd is en gewoond is aan in die huis wees is welkom indien dit vooraf gereël word.

Gaste kan die oulike dorpie en sy verskeidenheid restaurante, stap- en voetslaanroetes verken. Gansbaai is die naaste dorp. Dis sowat 21 km ver en bied haaihokduik.

Slaapplek

’n Bespreking by Pearly Soul sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Pearly Soul
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Crest-weg 29, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearly Soul het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crest-weg 29, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308cd686f6f6880b10f77fbf88467fdfdb21983d169ab77f195c81a6d39a620d5d79c4d32c3b41a2531d8c34e22524d6ee76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 29 Crest Road Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.6581234 19.4847089
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!