Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Stay

  • Kapasiteit: 123 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commercial-straat 3, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R575 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Pearly Stay bied verskeie selfsorg-eenhede in Pearly Beach. Dit bied slaapplek vir 3 tot 8 gaste en is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf vir 'n gesin of 'n groep.

Elkeen van die oopplan-eenhede het privaat ingange en is ingerig met dubbelbeddens, driekwartbeddens of stapelbeddens. Van die eenhede het stapelbeddens. Elke eenheid het sy eie badkamer met 'n stort.

Al die eenhede is toegerus vir selfsorg met kombuise met 'n yskas, mikrogolfoond, stofie, oond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan in die privaat sitkamer met 'n TV, DVD-speler en binnebraai-area ontspan. DStv is beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar. Rook is verbode in die eenhede.

Pearly Stay is net 800 m van die strand af en die dorp bied verskeie restaurante en verskeie wandel- en voetslaanroetes in die area. Pearly Beach is net 18 km vanaf Franskraal en 22 km vanaf Gansbaai vir gaste wat die area wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 78 resensies vir Pearly Stay
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Jaar gelys 6

Ligging

  • Commercial-straat 3, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearly Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 123 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commercial-straat 3, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjZWFiYjcxLTI2MmUtNDFhOC1iNzMxLTQyODM2NDlhOTRiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 3) 78 5 1 5 3 Commercial Street Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.665493689374 19.504423406082
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem