Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Tides

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 21 Mrt 2024 tot 2 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout 3, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 280 R1 520 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Pearly Tides is 'n selfsorgvakansiehuis in die Pearly Beach-oord. Die huis is 200 m vanaf die strand en 21 km vanaf Gansbaai.

Die huis is volledig gemeubileer en het slaapplek vir 7 gaste in 3 slaapkamers, en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea.

Daar is 'n oopplankombuis wat volledig toegerus is met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Die leefarea langsaan lei na die agterste stoep met 'n ingeboude braai-area. Daar is 'n stel trappe op die stoep wat na 'n boonste dek met 'n uitsig oor die see en op die berg in die verte lei.

Veilige parkeerplek vir 1 of 2 motors is voor die huis beskikbaar. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Pearly Tides sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Pearly Tides
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Melkhout 3, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearly Tides het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 280
R2 280 R1 520
per nag, vir 7 mense
Vanaf R2 280
R2 280 R1 520
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout 3, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedfb6f6785972e9db1e2919144de29a57b08fff58d4d8e73a4fcf3c9a57ab6a7ff791583231589c882c665844b283ba2a6d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 280 nouVanaf R1 520 per nag, vir 7 mense 9 5 1 5 3 Melkhout Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.668920815333 19.513411759277