Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearston Hotel

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 28, Pearston, 5860, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R620 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pearston Hotel is al sedert die laat 1800’s bedrywig en dis in die dorpie Pearston geleë tussen Graaff-Reinet en Somerset-Oos (KwaNojoli) op die skilderagtige Blue Crane-roete op pad na Port-Elizabeth en Oos-Londen. Kom en verlustig jouself in die pragtige sonsondergange en ongerepte landskap van die Klein-Karoo. Die hotel is onlangs opgeknap, maar die oorspronklike, ouwêreldse styl het behoue gebly. Ons akkommodeer individue, gesinne of groepe gaste.

Ons bied 9 en suite-kamers wat wissel van enkelkamers tot dubbelkamers en gesinskamers, elkeen van hulle individueel ontwerp en ingerig met 'n tikkie ouwêreldse sjarme. Daar is ook 'n gerieflike ontvangskamer, 'n sitkamer met DStv, 'n eetkamer en 2 kroeë. Die buite-area het 'n 110m² dek onder 'n ou peperboom waar jy kan ontspan. Ons het ook 'n regte verhoog met klanktoerusting om die hele Klein Karoo te laat dans. Die Hotel is kan tot 100 of meer gaste akkommodeer vir troues, funksies, konferensies of ander spesiale geleenthede.

Doendinge en geriewe op die perseel sluit in: 'n veilige parkeerplek, braaiplekke, 2 grootskerm-TV's met alle kanale in die sitkamer en kroeg, 2 kroeë, wasgoeddiens op versoek en die kamers word daagliks skoongemaak. Ons bedien ook ontbyt, middagete of middagete-pakkies en aandete op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 17 resensies vir Pearston Hotel
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Jorrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 9

Ligging

  • Voortrekkerweg 28, Pearston, 5860, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pearston Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 28, Pearston, 5860, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5YTBjZDNiLWYzM2EtNDk5MC05N2JkLWRhMmRkNmEyNDBlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 28 Voortrekker Road Pearston 5860 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.58191 25.1357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem