LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pebble Bay | LekkeSlaap
+9

Pebble Bay

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mark-laan 395, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

'n Stukkie hemel op aarde ... Pebble Bay B&B!

'n Fantastiese Omgewing, Asemrowende Uitsigte, Absolute Ontspanning.

Pebble Bay is 'n lieflike B&B in die hartjie van Agulhas Nasionale Park. Net 'n klipgooi van die wonderskone Pebble Beach en 'n paar minute van die suidelikste punt van Afrika af, waar die Indiese en die Atlantiese Oseane mekaar ontmoet.

Al die kamers het en-suite badkamers, voorsien absolute gerief en beskik oor onbelemmerde en asemrowende uitsigte op die park. Geniet heerlike Engelse ontbyte elke oggend. Staan op ons dek en beleef die allermooiste sonsondergange oor die see.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 34 resensies vir Pebble Bay
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Mark-laan 395, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pebble Bay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mark-laan 395, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkYzQ2Yzk5LTA4NjAtNGViYy05MjExLTQwNDZjMmJmNDc5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 34 5 1 5 395 Mark Avenue Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.812625 19.958253
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!