Hillhead Akkommodasie by Pebble Beach 213 | LekkeSlaap
+30
+30

Pebble Beach 213

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza Boulevard 2, Hillhead, Umhlanga, 4139, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pebble Beach 213 is in Hillhead, Umhlanga en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het banke, 'n slaapbank vir 'n vyfde gas en 'n TV. Die eetarea het baie sitplek vir gaste om maaltye te geniet. Daar is ook gratis WiFi.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Pebble Beach 213 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Pebble Beach 213
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Heleza Boulevard 2, Hillhead, Umhlanga, 4139, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pebble Beach 213 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)

Sien meer verblyf in

Hillhead KwaZulu-Natal
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza Boulevard 2, Hillhead, Umhlanga, 4139, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7YiAVAn6h6YY5OJDeFNFW2M7viYMYIVEYPNN72r7UZYR0AE5eX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 5) 1 5 1 4 2 Heleza Boulevard Hillhead 4139 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.681874877586 31.107153622403
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za