Hillhead Akkommodasie by Pebble Beach 222 | LekkeSlaap
+33
+33

Pebble Beach 222

Selfsorg
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza-boulevard 2, Hillhead, Umhlanga, 4139, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pebble Beach 222 is in Hillhead, Umhlanga en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbank en 'n TV en die eetarea het oorgenoeg sitplek. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Daar is lekker braaigeriewe en 'n swembad tot gaste se beskikking.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Pebble Beach 222 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Ligging

  • Heleza-boulevard 2, Hillhead, Umhlanga, 4139, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Hillhead KwaZulu-Natal
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza-boulevard 2, Hillhead, Umhlanga, 4139, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwVcBuK2pb4VTG7roWCK9Y1Ia2DG5iUAQpnnnQfIefQaVSV4cdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 2 Heleza Boulevard Hillhead 4139 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.681835655349 31.107259653812
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za