Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pebble Beach No 19

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Pebble Beach No 19
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Ligging is baie goed. Vriendelik en behulpsame eienaar en ander mense. Timo was baie vriendelik en behulpsaam.

Puik en baie lekker eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina L
Gesin met klein kinders

Netjies en ruim.

Uitsondelike gasvryheid deur ontvangspersoon en eienaar. Sal ongetwyfeld weer besoek aflê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gebly.

Gerieflike en gemaklike verblyf met als wat jy nodig het. Het al 'n paar keer daar gebly en sal vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Beach No 19 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is meer as welkom om weer te kom.
Geniet jul kersfees.
Maryna

Pebble Beach No 19
Wouter N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter N
Gesin met tieners

Fantastiese vakansiebestemming wat ons vir seker weer gaan sien.

Kon nie vra vir beter waarde vir geld nie! Van netheid tot veiligheid kry dit 'n 100% by ons. Die plekkie het alles en nog meer wat nodig is om 'n fantastiese vakansie te waarborg. Almal waarmee ons gewerk het van die 1ste oproep tot en met die skoonmaakdienste was vreeslik vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal beslis weer daar gaan vakansie hou, dankie Maryna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Beach No 19 se terugvoer

Baie dankie dat jul by ons geboek het. Baie bly jul was tevrede. Ons proebeer ons bes en dis lekker om goeie verwysings te kry. Jul is welkom om terug te kom.

Pebble Beach No 19
Lelanie L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie L

Baie lekker gebly!

Pebble Beach No 19 is netjies, ruim en verskaf regtig alles wat 'n mens nodig het. Plekkie is letterlik 'n paar meter van die see af. Naby alles. Ons sal definitief weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Beach No 19 se terugvoer

Baie dankie dit is so lekker om te hoor dat als netjies was en jul tevrede was. Voel vry om ons weer te kontak . Dit is vir my die beste advertensie n happy kliente

Pebble Beach No 19
Annemarie W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie W
Saam met vriende

Pebble Beach No 19 is 'n lekker kuierhuis.

Pebble Beach No 19 is 'n heerlike, gemaklike kuierhuis met al die luukshede van by die huis wees. Die huis het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Ons het baie lekker gebly en alles was netjies skoon en vars. Die strand is lekker op ons voorstoep met ‘n heerlike buitebraai waar mens die branders kan sien en hoor. Sal definitief weer van die eenheid gebruik will maak. Dankie Maryna vir jou mooi plek en Timo vir die hulp met ons aankoms en vertrek. Maryna julle plek rock!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Beach No 19 se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie en dat julle lekker gebly het. Ons ontvang jul met liefde weer.

Pebble Beach No 19
Natasha W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Conveniently close to beach.

Good location. However no Wi-Fi and very strict house rules.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik naby die strand.

Goeie ligging. Daar is egter geen WiFi nie en baie streng huisreëls.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Beach No 19 se terugvoer

Heel eerste vra ek dat u die website mooi lees voor jy bespreek, want al die reëls staan op die website.
Op die website staan ook dat daar geen Wi-Fi is nie. Die gas was nie tegemoedkomend met mede eienaars wat in kompleks bly nie. Geen van die huis reëls is gevolg nie. Die beheerliggaam het ons laat die nag gebel en gekla oor die gaste.

Pebble Beach No 19
Hermann L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann L
Gesin met tieners

Very good location. Nice and big. Value for money.

Place is very clean. Very good location close to the sea. Very safe. All appliances as requested for a self-catering stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Beach No 19 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en dat julle tevrede was met die diens en die plek.

Pebble Beach No 19
Ferdie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V
Gesin met klein kinders

Netjiese eenheid.

Dis 'n netjiese plek en lekker na aan die strand. Die diens wat ons ontvang het toe ons arriveer het was egter uiters swak en onprofessioneel. Die eienaars bly in 'n ander dorp en hul gebruik 'n agent om jou te verwelkom, ens. Die agent het geensins gereageer op ons aanvanklike boodskappe om te reël vir ons aankoms nie. Ons moes toe die eienaars kontak wat toe eers beweer het dat ons eers 'n dag later kan arriveer as wat ons bespreking voor is - toe ons hul op hul fout wys was daar geen verskoning - net 'n boodskap: "Jy is reg." Na ons uiteindelik kontak gemaak het met die agent, het hy geweier om ons by die eenheid te ontmoet. Hy het die sleutel slegs by 'n motorhawe gelaat, wat ons as besoekers aan die dorp moes gaan soek. Ons moet self uitwerk hoe die alarm, ens. werk - die agent het gesê hy hou slegs die sleutel - verder doen hy niks. Die swak ontvangs het gesorg vir 'n baie slegte begin vir ons verblyf in Swakopmund.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Beach No 19 se terugvoer

Ek is baie jammer vir die fout wat ek gemaak het met die verblyf se datums. Jy het self vir my gesê hy het die agent gekontak en als gereël. jy het ook vir die agent en vir my gesê hul sal tussen 3 en 4 daar wees toe arriveer julle vroeër en die agent was toe besig met ander kliente. Ek het nog nooit klagtes gehad met die agent by enige van my huurders nie, sal aandag daar aan skenk. Ek het self vir jou 'n boodskap gestuur en gevra of als reg was en jou antwoord was dit was 'great'. Jammer vir die ongerief.

Pebble Beach No 19
Niel F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel F
Gesin met klein kinders

Regtig 'n baie lekker plek en naby die see.

Ons het 'n baie lekker paar dae hier gekuier. Dis 'n baie lekker plek vir n gesinsvakansie, in 'n veilige kompleks en net 'n paar tree van die see af. Baie geniet dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Beach No 19 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi goed en ons is baie bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Pebble Beach No 19
Johanita M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanita M

Rustig, gemaklik. Baie baie lekker.

Dit was vreeslik lekker gewees. Die huis was netjies modern en baie gemaklik. Net 'n paar meter van die see af vir die kiddies om te swem. Die strand was ook lekker stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Beach No 19 se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet kom gerus weer want julle was baie nice gaste .
Dankie nog dat jul by ons bespreek het.

Pebble Beach No 19
Mia L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia L
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Die plek was baie netjies en skoon. Baie veilig en sal dit beslis aanbeveel. Ons sal enigetyd weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Beach No 19 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is baie bly jul het dit geniet. Ons sal jul met liefde weer in ons plek laat bly. Sal ook bly wees as jy enige iemand na ons toe kan aanbeveel.

Pebble Beach No 19
Lucas O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas O
Saam met vriende

Fantastiese wooneenheid, reg langs die see.

Kort vakansie gehou in Jul 2018 met vriende en familie. Die buitebraai, uitsig, en gedreun van branders onvergeetlik. Wooneenheid pynlik netjies, linne kraakvars en skoon. Word ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Beach No 19 se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het dit geniet en was tevrede.

Pebble Beach No 19
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ploverstraat, Vogelstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ce5db65f451c876c2e3586df075880e254264e8369a709f05ab4e7f8b92bea41a6029ca0e76384b3a505bc63ae88ee28382?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Plover Street Vogelstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -22.633037873679 14.525901804348
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem