by Pebble Beach No 19 | LekkeSlaap
+16

Pebble Beach No 19

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ploverstraat, Vogelstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pebble Beach No 19 is in Swakopmund in Namibië. Die eenheid is 500 m van die see af. Baie mooi see uitsig van die braai. Dit is ideaal vir 'n gesin. Die kompleks is naby winkelsentrums en die strand.

Dié bekoorlike drieslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en spog met gedeeltelike see-uitsigte vanuit 1 van die kamers. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n stort. Die slaapkamers is almal bo en daar is trappe. Linne en handdoeke word vir 6 gaste voorsien, maar hulle moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel met sitplek vir 8. Die eenheid bied toegang tot 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n piekniektafel. Al die toerusting vir braai is in die motorhuis beskikbaar. Die eenheid het 1 motorhuis en parkeerplek vir nog 2 voertuie. Verkieslik geen rokers.

Gaste kan doendinge soos woestyntoere, vryval, township-toere, 4x4-roetes, sandplankry, kajakvaarte in die see, gholf, visvang en dolfynbootritte in Swakopmund geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Pebble Beach No 19 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Pebble Beach No 19
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ploverstraat, Vogelstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Pebble Beach No 19 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ploverstraat, Vogelstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGNE0IAiru9BQdgt2LfgH0yQw4GnJNcTEdeBbquCWRHxmfnEV08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Plover Street Vogelstrand 0000 Erongo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -22.63338198832 14.526430199524
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem