We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Pebble Fountain | LekkeSlaap
+11

Pebble Fountain

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 9 resensies vir Pebble Fountain
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Zodwa M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zodwa M
Enkelreisiger

Value for money, great service, safe, good location.

I loved my stay at pebble fountain.

Pebble Fountain se terugvoer

Dear Zodwa,

Thank for staying with Pebble Fountain Guesthouse and for your feedback.

We hope you will book with us in the future.

Kind Regards,
Alesandri

Pebble Fountain
Willem D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Besigheidsreis

Great value for money.

Nice place. Friendly staff. Centrally located for business purposes.

Juanita V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Juanita V
Gesin met tieners

Geen kliëntediens.

Die elektriese hek het nie gewerk nie. Ons moes 21h00 die aand uit die voertuig klim en self die hek oopstoot. Dis 'n veiligheidsrisiko - daar word geadverteer dat daar veilige parkering is agter 'n elektriese hek. Geen nagskof wag of ontvangs. Ons was nie ingelig die middag toe ons gearriveer het dat ons by die kantdeur moet inkom wanneer ons laat terugkom nie. Ons het vir lank gesukkel om toegang tot die gastehuis te kry, en later om die huis geloop om te kyk of daar ander deure was. Het toe 'n kantdeur by die swembad gekry wat ons kon oopsluit. Ek het gebel vir hulp, maar die foon het net in die kantoor gelui. Ons het twee kamers bespreek - beide kamers was net voorberei vir een gas. Een koffiebeker, een handdoek. Die kamers was baie benoud, kon nie die lugreëling se afstandbeheer kry nie. Moes later die venster ooplos (sonder diefwering) aangesien ons nie so sou kon slaap nie. Dan was die ontbyt net 'n kwessie van eiers, bacon en toast. Nee wat, ek sal nie weer daar gaan slaap nie. Ook was die kommunikasie nie goed nie.

Anel O - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anel O
Besigheidsreis

Die algemene gevoel was nie lekker nie.

Die dak lek, die kamers was die eerste dag vuil en die hek werk nie. Die kos was lekker.

Tobie W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie W
Gesin met klein kinders

Gerieflike, skoon, huislike atmosfeer met vriendelike diens.

Ons is begroet deur vriendelike personeel, skoon kamers wat heerlik verhit was. Die ligging is uitstekend, naby Brooklyn Mall, Universiteit en Loftus Versfeld is minder as 1 kilometer weg.

Conway R - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Conway R
Saam met vriende

Oulike plek.

Baie oulike plek met goeie waarde vir geld.

Enias S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enias S
Enkelreisiger

Splendid!

Wonderful staff manager and her team thumbs up. Clap clap clap keep it up.

Marizna B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marizna B

Netjiese en gerieflike verblyf!

Pebble Fountain was absoluut ideaal geleë vir die geleentheid. Ek het flink en vriendelike diens van die gasvrou ontvang tydens die beplanning en uiteindelike oornag by die gastehuis.

Thomas V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas V
Gesin met tieners

Lekker, maar die laaste finese ontbreek.

Ek waardeer die moeite dat ontbyt spesiaal 'n uur vroeër vir ons voorberei is.

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brooksstraat 5, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxYjQxYjc0LTE0MWItNGU1ZC1iMzY2LTA2NDZhZDUwN2MwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020  per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 5 Brooks Street Brooklyn 0181 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.75851766538 28.23126912117
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem