Sonheuwel Akkommodasie by Pebbles | LekkeSlaap
+15
+15

Pebbles

Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonate-straat, Sonate Park, Nelspruit, 1211, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pebbles is 'n ruim woonstel vir 4 gaste in Sonheuwel in Nelspruit.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed.

Die woonstel is met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan in die sitarea voor die TV met DStv en WiFi ontspan.

Pebbles is in 'n sekuriteitskompleks geleë en veilige parkeerplek word voorsien. Gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad is vir gaste beskikbaar.

Nelspruit bied 'n rits restaurante, besienswaardighede en doendinge. Gaste kan die Laeveld Botaniese Tuin, Sudwala Grotte, Dinosouruspark en Kultuursentrum, en die Emnotweni Casino besoek. Diegene wat meer avontuurlustig is, kan perdry, bergfietsry en 4x4 aandurf.

Slaapplek

’n Bespreking by Pebbles sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Sonate-straat, Sonate Park, Nelspruit, 1211, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonate-straat, Sonate Park, Nelspruit, 1211, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUrXcy3mGwd6qxFAQm81DnwT2twTrhrLGOoRREOnn8okBfZjxbQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) Sonate Street Sonate Park 1211 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.501491799213 30.975061655045
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za