Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelshoekplaas, Langs die R104, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pecan Cottage is tussen die pekanneutbome op 'n klein werkende plaas geleë en is 'n ruim, gerieflik gemeubileerde selfsorggastehuis. 'n Heerlike plaasontbyt is ook beskikbaar.

Naweekgaste deel nie die gemeenskaplike areas met ander gaste nie.

Die ruim houtkothuis beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer, en gaste in die tweede en derde slaapkamer deel 'n volledige badkamer. Daar is 'n volledige kombuis, leefarea, buitebraai en 'n bakoond. Gaste het ook toegang tot 'n privaat swembad. Warm water word deur 'n gasgeiser voorsien. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Beddegoed word voorsien. Elke kamer het lugversorging. Gaste word versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe soos 'n kombuis en 'n leefarea.

Die gemeenskaplike oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, en alle eetgeriewe en breekware. Tee, koffie en suiker word voorsien aan sakereisigers. Daar is 'n etenstafel binne en buite op die stoep. Ontbyt kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word gedurende naweke. Gaste kan in die gemeenskaplike sitkamer ontspan met 'n TV wat DStv-kanale het.

Daar is 'n onderdakstoep en braaigeriewe en die nodige braai-toerusting. Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen 'n klein ekstra koste gedurende naweke. Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word. Die kothuis is omhein en troeteldiervriendelik.

Die verblyf het ligte en 'n gasstoof wat gaste tydens beurtkrag kan gebruik.

Sowat 'n uur van die kothuis af is daar 'n staproete na die hoogste piek in Noordwes met 'n hele klomp poele, glyrotse en watervalle al langs die pad teen 'n ekstra koste.

Daar is 'n gholfbaan 4 km vanaf die kothuis waar die Platinum ope ook gespeel word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Pecan Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Buffelshoekplaas, Langs die R104, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Gaste dink Pecan Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelshoekplaas, Langs die R104, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd3cfb0a36c89f6e0072c8aae9f81de7dd7261e15036ff8d36e541663b3d26fa4bfada6a0fee02456d274903171372ec0c45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Farm Buffelshoek Off the R104 0325 Noordwes 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.775136166067 27.540354429329