Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Grove Bed and Breakfast

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Barnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Pecan Grove Bed and Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hanti S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanti S

Wonderful stay with very friendly staff.

Karien - the best host any traveller can ask for. She went the extra mile for me and my Miniature Schnauzers. Always friendly and ready to help with whatever was needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Grove Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much Hanti! It was a great pleasure and blessing having you all here! I enjoyed your four leg kids a lot! Hope to see you again soon!

Pecan Grove Bed and Breakfast
Alma D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense, goeie diens en heerlike ontbyt

Ons het heerlik gekuier en geslaap, skoon en netjies, Vvriendelike mense wat vreeslik gasvry was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Grove Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Alma! Waardeer jou boodskap! Was heerlik om julle hier by ons te hê! Kom kuier gou weer! Liefde en blessings! Karien

Pecan Grove Bed and Breakfast
Henk N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens en gasvryheid is van hooste gehalte, sal definitief weer daar oorbly en dit sterk aanbeveel.

Ek was dadelik begroet met vriendelike glimlag en als is vir my uit een gesit. Ek gee vir Karien 'n 10/10 as gasvrou. Haar kommunikasie met gaste is uitstekend. Aller beste vir hulle in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Grove Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Henk. Dit maak my nederig skaam, maar baie opgewonde om te weet dat julle lekker gebly het by Pecan Grove. Dit was 'n voorreg en heerlik om julle daar te kon hê. Mis julle en hoop om jul weer te sien. Liefde en seenwense.

Pecan Grove Bed and Breakfast
Shelly R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelly R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely lovely.

Wonderful stay with Karien. Awesome host. Great breakfast every morning. Equipped for load shedding. Warm beds and a happy place to be. We'll definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Grove Bed and Breakfast se terugvoer

Thanks Shelly! Was wonderful to meet you guys and to have you there with us! Good to hear you enjoyed your stay! Hope to see you in the future again! Love and blessings!

Pecan Grove Bed and Breakfast
Bertus K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus K
Gesin met tieners

Wonderlik.

Heerlike, warm, huislike atmosfeer met gasvryheid en ontbyt uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Grove Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Bertus. Dit was so lekker om julle daar by ons te hê. Mis julle! Hoop om julle gou weer te sien. Baie liefde en blessings.

Pecan Grove Bed and Breakfast
Hein V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig en gasvry.

Karien en Dawie het ons gou laat welkom voel. Nie net is hul geselskap aangenaam nie maar dit is ook sinvol. Die kamer, sorgvuldig toegerus met die nodige, ewe snoesig met genoeg warm beddegoed vir die koue winternag was perfek. Karien het ons verras met 'n heerlike ontbyt voor ons vertrek. 'n Moet om na terug te kom. Dankie Karien en Dawie. Dit was voorwaar 'n voorreg gewees om by julle te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Grove Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir jou boodskap Hein Ek waardeer dit opreg. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en julle daar by ons te kon huisves. Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms. Baie liefde en seenwense.

Pecan Grove Bed and Breakfast
Lia H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos jou eie huis as jy daar ingaan!

Tannie Karien dra jou op haar hande! Wat 'n wonderlike voorreg en ervaring! Sal definitief weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Grove Bed and Breakfast se terugvoer

Lia, baie dankie vir jou boodskap. Dit was net 'n plesier en heerlik om julle hier by ons te hê. Julle is baie spesiaal. Liefde en seenwense.

Pecan Grove Bed and Breakfast
Div D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Div D
Saam met vriende

Baie lekker, skoon, netjies met vriendelike ontvangs.

Hierdie vir die Ark spesifiek en kan aanbeveel, was ons tweede besoek en sal weer besoek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christi B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi B

Hidden gem.

We will definitely visit Pecan Grove again and book a stay in Die Ark. Situated on the riverbank you wake up in the morning and birdsong awaits you. Fish can be heard jumping in the river! Wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en gerieflik.

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer en badkamer was baie ruim en nuut oorgedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette F
Gesin met klein kinders

Pragtige plaasatmosfeer!

Vinnige oorslaap, op pad see toe! Goed toegerus en baie vriendelike ontvangs. Heerlike plaasontbyt voor ons vetrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie gasvry en vriendelik ontvang. Kamers is baie netjies, skoon en modern.

Die eienaar, Barnie, en later die bestuurder van die gastehuis, Dawie, het ons baie vriendelik ontvang en sommer dadelik tuis laat voel. Voor ons vertrek die Sondag het ons 'n heerlike ontbyt geniet wat deur Dawie self voorberei was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Grove Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Johan.
Waardeer jou positiewe terugvoering.
Hoop dat ek ook eendag die voorreg kan hê om julle te ontmoet.
Kom kuier gerus weer.
Groete en seëninge vir julle.

Pecan Grove Bed and Breakfast
Madeleine T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine T
Gesin met tieners

Baie vriendelike mense en lekker gebly en lekker ontbyt gekry.

Dit is lekker stil en rustig en baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Grove Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Madeleine! Waardeer dit en hoop om jou weer in die toekoms hier by ons te verwelkom!
Liefde en blessings vir jou!

Pecan Grove Bed and Breakfast
Vanaf R1 390
R1 390 R1 112
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 390
R1 390 R1 112
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 390
R1 390 R1 112
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Frankfort-straat, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA356c1f3b60a5334900613172aee904c8c77a176601a9c0839ee12b0f1039a58a55718fcd382fe66b409ce5fa48267d9e2b41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 390 nouVanaf R1 112 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Off Frankfort Street Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.271599066894 28.483799685937
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem