Pecan Nut Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 7 Jun 2019 tot 31 Des 2019.

Beskrywing

Pecan Nut Cottage is in Citrusdal geleë, 'n klein dorpie tussen die Piekenierskloofberge en die Sederberge. Dit is minder as 200 km van Kaapstad af en bied 'n unieke ligging vol natuurskoon, geskiedenis, waterweë en avontuurlustige bergroetes.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is op die eienaars se perseel geleë. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstofie toegerus. In die leefarea is daar 'n TV met DStv. Ekstra geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi en onderdakparkeerplek op die perseel in.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Kaapse Blomroete, Boschkloof-bergfietsroete, Sevilla Rotskunsroete en die Citrusdal Museum in.

Slaapplek

'n Bespreking by Pecan Nut Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pecan Nut Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R600 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 7 Jun 2019 tot 31 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za