Pretoria Akkommodasie by Pecan Place | LekkeSlaap
+33

Pecan Place

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moulton-laan 1373, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pecan Place is in Waverley, 'n stil, veilige, boomryke woonbuurt geleë. Die N1 is maklik bereikbaar van Pecan Place af, die stadskern is net 15 minute se ry van hier af en al wat tussen ons gaste en O.R. Tambo Lughawe staan, is 35 minute agter die stuur.

Elke kamer bied slaapplek vir 2 persone op 2 enkelbeddens of 1 koningingrootte-bed. Verder is elke kamer toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolf, ketel, die nodige kombuistoebehore en moderne breekware, 'n privaat ingang en parkeerruimte. Elke kamer het OVHD DStv en gratis onbeperkte WiFi.

'n Skoonmaakdiens word voorsien gedurende die week en gaste het toegang tot die privaat tuin met gemeenskaplike braaigeriewe. Neo-Shape Nail Bar met salongeriewe kan ook vooraf bespreek word.

Besienswaardighede in die omgewing: Wonderboom Natuurreservaat, die Uniegeboue, Pretoria Dieretuin en Akwarium en verskeie museums.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Pecan Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Moulton-laan 1373, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Pecan Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Pretoria Gauteng
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moulton-laan 1373, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABHfh2auawe3aAS86FwtyNBD01NmjvH88i5jV9AfBMAeQ0ckmDW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 43 5 1 5 1373 Moulton Avenue Waverley 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.6992273 28.2615802
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za