LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pecan Woods Guest House | LekkeSlaap
+21

Pecan Woods Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Pecan Woods Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Veronica V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fabulous, and wonderful. It is a home from home and much, much more.

The planning and detail of the apartment is magnificent, it will be our future stay over.

Gert G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op reis na die Kaap.

Netjies en nuut toegerus.

Elizabeth K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Rustig , veilig en netjies. Sou lekker gewees het as hulle ontbyt bedien. Verder was alles prefek.

Pecan Woods Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap.
Pecan Woods Groete!

Pecan Woods Guest House
Sarita L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita L
Saam met vriende

Heerlik, rustig, skoon.

Wat 'n lieflike plek om jou siel te verkwik na 'n lang en besige dag. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Ek sal graag weer daar bespreek.

Pecan Woods Guest House's terugvoer

Hi Sarita.

Baie dankie vir die mooi boodskap.
Bly julle het lekker gebly.

Groete
Pecan Woods Guest House

Pecan Woods Guest House
Graham S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham S
Saam met eggenoot / lewensmaat

An awesome stay, really clean and well equipped and the hostess was awesome.

See stars.

Pecan Woods Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde oor ons gastehuis. Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike groete,
Jannie

Pecan Woods Guest House
Liza S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S
Enkelreisiger

Skoon, luuks, rustig.

Baie skoon en gemaklik.

Pecan Woods Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde oor ons gastehuis en ondersteuning. Jy is enige tyd welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike groete
Pecan Woods

Pecan Woods Guest House
Ansie N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis die beste oornagverblyf wat ons nog met 'n vakansie in Suid-Afrika ervaar het.

Julle is pragtige mense. Ons sal vir seker weer daar kom kuier. Baie dankie Jannie en Sanette van Pecan Woods Guest House vir so 'n trotse, eg uit die hart; asemrowende mooi en 'n lekker-slaap-nag wat jul vir ons beskikbaar gestel het. Ons is diep dankbaar vir ons ontdekking! Voorspoedige Nuwejaar!

Pecan Woods Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde oor ons gastehuis. Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike groete
Jannie

Pecan Woods Guest House
Milanca O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milanca O
Saam met vriende

Vriendelike diens, netjiese, skoon kamer en geriewe.

Vriendelike diens met netjiese, skoon geriewe.

Pecan Woods Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde oor ons gastehuis. Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike groete
Jannie

Pecan Woods Guest House
Gcina X - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gcina X
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place in Bloemfontein, neat with beautiful garden.

Beast accommodation by far in Bloemfontein, we were welcomed with a smile and felt at home. We were allowed to walkabout in their beautiful garden. My fiance was excited to see her friend, a rabbit and the chickens!

Pecan Woods Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde oor ons gastehuis. Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike groete,
Jannie

Pecan Woods Guest House
Gustav D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav D
Besigheidsreis

Heerlike verblyf. Voel of jy buite die stad is. Word beslis aanbeveel!

Baie dankie, Jannie, vir jou gasvryheid en lieflike akkommodasie. Jy sal my beslis weer sien!

Pecan Woods Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde oor ons gastehuis. Jy is enige tyd welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike groete
Jannie

Pecan Woods Guest House
Vanaf R750
R750 R488
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R488
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R488
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Speserylaan 15, Kwaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc246e160a772302ba5fb54e67d2192ae837639819b24854ebe6060c19a9959c3c75f69424d44f3b947ed3c5aa46bc694980a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R488  per nag(plek vir 2) 10 5 1 5 15 Spesery Avenue Kwaggafontein 9301 Vrystaat 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -29.136516 26.150862
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!