Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecanwood Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbok-laan 50, Middelpos, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Noord-Kaap is Suid-Afrika se grootste provinsie en is vinnig besig om 'n gewilde vakansiebestemming te word. Pecanwood Manor is in Upington op die oewer van die Oranjerivier geleë en bied 'n toevlugsoord aan gaste ver van die stad se gejaag.

Pecanwood Manor is naby 'n pekanneut-plantasie met 'n ongelooflike en vreedsame uitsig oor die pekanneut-woud. Pecanwood Manor is 'n ou plaashuis van die 1960's wat opgeknap is en is nou 'n gesogte bestemming vir gaste wat op soek is na luukse en smaakvol gemeubileerde verblyf.

Pecanwood Manor is 800 m van die Oranjerivier geleë en bied oneindige rus en vrede in 6 luukse kamers met en suite-badkamers en 4-ster-gradering. Daar is ook 'n funksielokaal tot gaste se beskikking wat ideaal is vir konferensies en troues.

Die herehuis bied fynproewer-etes, reëlings vir klein tot medium funksies, 'n lughawependeldiens, wynproe-funksies en die dorp se heerlikste fynproewerkoffie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Pecanwood Manor
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Steenbok-laan 50, Middelpos, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Pecanwood Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbok-laan 50, Middelpos, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1MDYzNDMxLTIwOTAtNDViNy1iOTBlLTRmMmJmNzI2MzBhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 50 Steenbok Avenue Middelpos 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.449145 21.26578