Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pedroskloof Farm Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pedroskloof Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pedroskloof Plaas Akkommodasie bied bekoorlike verblyf op 'n produserende plaas in Kamieskroon, in die hartjie van die Namakwaland.

Daar is slaapplek vir 14 gaste in 6 eenhede. Bossiegeur is 'n ruim selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers wat 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens het. Die eenheid se kamers deel 'n badkamer. Die ruim leefarea het 'n binnebraai en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Dit bied 'n uitsig oor die tuin.

Ou Werf is 'n selfsorg-eenheid met 2 enkelbeddens in die slaapkamer en 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n leefarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. 'n Buitebraai-area is ook beskikbaar op die onderdakstoep.

Die 2 stoep-eenhede, Die Stoepkamer en die Blomme Kamer, het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n badkamer met 'n stort en die ander een het 'n bad. Die kamers is nie vir selfsorg toegerus nie, maar het elk 'n koffiestasie.

Die Vinkel en Vonkel-eenhede is altwee eenhede wat nie vir selfsorg toegerus is nie. Elke eenheid het 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met 'n koffiestasie en 'n yskassie. Buite is 'n stoepie met 'n uitsig op die berge.

Veilige parkering is beskikbaar en gaste kan bergfietsry, voetslaan, 4x4 en voëlkyk in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Pedroskloof Farm Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Pedroskloof Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Pedroskloof Farm Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pedroskloof Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4ODdiY2VkLTNkMGQtNDFlNS05NmViLTMyMTE0NjI5NzM4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Pedroskloof Plaas Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.137702777778 18.107130555556