Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pelican Place Guest Cottages

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pelican-weg 1, Nerina, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 R1 013 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Pelican Place bied selfsorg-akkommodasie vir sakereisigers of vakansiegangers wat Kaapstad en die Noordelike voorstede besoek. Dis naby hoofweë, sentrale besigheidsdistrikte en vermaak in die omgewing geleë.

Die verblyf bestaan uit 4 luukse en ten volle toegeruste selfsorgkothuise wat elk 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer het. Verder is daar ook die Bird's Nest-kamer met sy eie en suite-badkamer. Elk van die eenhede het sy eie privaat ingang, privaat buite-braai en vermaakarea, asook veilige parkeerplek agter 'n motorhuisdeur.

Ons bied die perfekte toevlugsoord na 'n dag van verkenning. Sodra jy terug is kan jy al te lekker in die Jacuzzi ontspan, of op 'n warm dag in die swembad spring.

Pelican Place Cottages is ideaal geleë net buite die gejaag van die stad, tog naby sodat alles maklik bereikbaar is. Dit is 20 minute se ry van die plaaslike besienswaardighede af wat die bekende Tafelberg, V&A Waterfront, Kampsbaai en Blouberg se wêreldbekende strande en die gewilde wynbestemmings, Stellenbosch en Paarl, in.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Russies

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Pelican Place Guest Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Pelican-weg 1, Nerina, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pelican Place Guest Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R1 013
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 013
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pelican-weg 1, Nerina, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATD72fSef0hNQ8TqBn00PtoGnmi21CP1bpZ3ZQtj8aBrsvobPoy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 013 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 1 Pelican Way Nerina, Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.820484 18.646189