Vermont Akkommodasie by Pelican's Rest | LekkeSlaap
+10

Pelican's Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pelicansingel 22, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pelican's Rest is 'n bekoorlike vakansiehuis naby die strand in Vermont in Hermanus. Dié dorp se prag, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk blommeryk en nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar gaste die Kaapse Overberg kan verken.

Dié drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 6 gaste en 1 klein kind. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer en die tweede badkamer is apart.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en die leefarea het 'n TV, DVD-speler en gemaklike banke. Die eiendom is heeltemal omhein en het 'n braai-area en parkeerplek op die perseel.

Besoekers kan walviskyk, visvang, historiese besienswaardighede verken, watersport by verskeie strande in en om die dorp geniet, valskermsweef en gholfspeel in dié prentjiemooi area. Daar is 'n speelarea langs die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by Pelican's Rest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pelicansingel 22, Vermont, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pelicansingel 22, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIMumhyrZtWHU5MY21xxyiBkESooSwYr3MeovrUs4lNwEEZI089?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) 22 Pelican Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -34.410752551193 19.164289511574
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za