Yzerfontein Akkommodasie by Pelicans' View | LekkeSlaap
+10
+10

Pelicans' View

Selfsorg
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 221, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Pelicans' View is 'n lieflike selfsorg-woonstel met slaapplek vir 2 gaste in die kusdorpie Yzerfontein en is net 120 m van die strand af.

Die eenheid bied 'n pragtige uitsig oor die plaas en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Let asb. dat die slaapkamer via trappe bereik word.

Die kombuisie is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, 'n groot yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel buite. 'n TV met DStv is in die sitarea beskikbaar en daar is WiFi.

Die eenheid lei na 'n toe area met braaigeriewe, 'n tuintjie en 'n uitsig oor die plaas. Daar is veilige parkeerplek. Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.

Yzerfontein bied verskeie restaurante, kafees en doendinge, soos visvang, branderplankry, ski, seil, branderplankry, sandplankry, staproetes en die gewilde 16-Mylstrand. Gaste kan die Dassen Island-vuurtoring, die !Khwa ttu San-erfenissentrum en die natuurreservate in die area besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Pelicans' View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Atlantic-rylaan 221, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 221, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42a7cd1f1b235081744e37085d81976a378015bd7598dbb4edbfc8eae099cd55c40a1a6afc06be437ad4f5ec9612676a7295?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 2) 221 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.372245801322 18.180052351465
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za