Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pelikaan 9 HoutboschBay

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 31

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Pelikaan 9 HoutboschBay
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Chantelle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Chantelle V
Gesin met tieners

Gemaklik. Rustig. Mooiste see-uitsig.

Ons het 'n lekker vakansie gehad en die verblyf was ouky. Alles was netjies en binnewerking. Die onderste badkamer kort net drasties bietjie spasie waar mens iets meer as 'n tandeborsel kan neersit en plek om 'n handdoek te hang. Die hele onderste vertrek kan doen met beter ventilasie of 'n aircon of net 'n beter dakwaaier. Die res van die plek was regtig oulik en goed toegerus. Sou daarvan gehou het as daar 'n tuimeldroër was of net 'n beter wasgoedrakkie. Beddens was super gemaklik met hoë kwaliteit beddegoed. Absolute pluspunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S
Gesin met tieners

Fantastic.

It was fantastic. Would definitely stay there again. Nature and the fresh clean air really did the soul good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan T
Saam met vriende

Het baie lekker gebly en plek was baie netjies gewees. Sal definitief weer bespreek om daar te gaan bly. Goeie diens ook gekry.

Definitief 'n plek as 'n mens wil gaan rus en lekker rustig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roland K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roland K
Gesin met tieners

Beautiful relaxing place to stay.

We were initially a bit frustrated because the DStv wasn't working (World Cup cricket and Wimbledon), but everyone went out of their way to make sure it was sorted. This was really appreciated. All in all a wonderful relaxing stay. If there is one criticism, it would be the lack of a dishwasher, as 3 teenagers create a lot of dishes. Thank you, and we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pelikaan 9 HoutboschBay se terugvoer

Your cooperation and patience whilst struggling with DStv are greatly appreciated. We have now loaded their App, so hopefully, we will not experience the same problem again. Looking forward to your next trip to JBay.

Pelikaan 9 HoutboschBay
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rameron-rylaan 14, Houtboschbaai 9, Astonbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc793757435b2c4df0e1def821d97bf0c609e55cd41689003d21cf877e012761b2598c1f77f3dc34e2bed9d9b342b5993767c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 14 Rameron Drive 9 Houtbosch Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.082278 24.913074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem