Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pelikaan 9 HoutboschBay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rameron-rylaan 14, Houtboschbaai 9, Astonbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pelikaan 9 HoutboschBay in 'n klein privaat natuurreservaat op die strand in Astonbaai, net buite Jeffreysbaai en 'n klipgooi vanaf die Marina Martinique.

Dié houthuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste verdieping word via houttrappe bereik en bied 'n balkon en 'n uitsig oor die reservaat. Die hoofslaapkamer is op hierdie verdieping en het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde slaapkamer is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met stort. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea is gerieflik gemeubileer en lei via groot glasdeure na die balkon. Die kombuis is ten volle met 'n stoof, mikrogolf en wasmasjien toegerus.

Die leefarea het gemaklike rusbanke en stoele en 'n slim-TV. Gratis Wi-Fi is beskikbaar en gaste kan hul eie DStv Now of Netflix stroom. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die plantegroei van die reservaat en die see waar walvisse en dolfyne in seisoentyd gesien kan word.

Daar is 'n gasbraai op die balkon. Weens die brandgevaar mag die gasbraai nie gedurende winderige toestande gebruik word nie.

Die strand is 120 m vanaf die huis en kan via 'n houtpaadjie wat deur die reservaat tot op die strand kronkel bereik word.

Slaapplek

’n Bespreking by Pelikaan 9 HoutboschBay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Pelikaan 9 HoutboschBay
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Rameron-rylaan 14, Houtboschbaai 9, Astonbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pelikaan 9 HoutboschBay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rameron-rylaan 14, Houtboschbaai 9, Astonbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc793757435b2c4df0e1def821d97bf0c609e55cd41689003d21cf877e012761b2598c1f77f3dc34e2bed9d9b342b5993767c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 14 Rameron Drive 9 Houtbosch Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.082278 24.913074