Pembroke 108

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pembroke 108 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die gewilde V&A Waterfront. Die woonstel is minimaal en stylvol versier, en spog met klassieke, dog moderne dekor met 'n lieflike kombinasie van oop spasies en klassieke meubels, saam met luukse materiale wat dit komplimenteer. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers of paartjies, en skep die gevoel dat gaste weg van die huis af is en iets anders kan ervaar.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die woonstel het lugversorging en ondervloerse verhitting.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n mikrogolfoond, stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n platskerm-TV met kringklank, DStv en 'n DVD-speler. Die leefarea het skuifdeure wat na 'n balkon met stoepmeubels lei. Dit is ideaal om gesinne en vriende te onthaal.

Die woonstel word daagliks op weeksdae skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae. WiFi is beskikbaar. Toegangsbeheerde sekuriteit en beskutte parkeerplek met direkte toegang tot die woonstel is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Pembroke 108 sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Ondervloerse verhitting

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pembroke 108 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za