Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pendula Place

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Pendula Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andre B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Baie rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier. Die uitsig was asemrowend.

Kon nie vir beter gevraag het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ryan B
Gesin met tieners

Excellent.

Excellent, had a beautiful view and it was safe and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manisha B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manisha B
Gesin met tieners

Lovely.

Comfortable, clean and pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Baie skoon en netjies. Baie hulpvaardig. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P
Gesin met tieners

Puik verblyf.

Pragtige woonstel met 2 badkamer en 5 ster afwerkings. Geen loadshedding, bokkies op gras en by boma-braaivuur, asemrowende sonsonderange met branders en voëlgesang al wat 'n mens hoor. Was goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susanna Gertruida B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna Gertruida B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is sielerus!

Baie netjies, skoon en alles in die woonstel was in orde. Uitstekende diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pendula Place se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Susanna. Hoop ons sien julle weer.

Pendula Place
Marié-louise S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié-louise S
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek met pragtige uitsig.

Ons het heerlik gekuier by Pendula Place. Die plek is pynlik skoon en netjies. Alles voel vars en skoon. Die uitsig is een vir die boeke. Mens verloor jouself in daai uitsig. Heerlik ook om te sien hoe die bosbokke kom kuier op die gras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute waarde vir geld!

Ons is n paartjie wat gaan kuier het by Pendula Place en dit was net 'n plesier van begin tot einde! Die woonstel is baie netjies en toegerus met alles wat jy nodig het. Die uitsig was fantasties en die woonstel is baie goed geleë. Ons het baie veilig gevoel gedurende ons verblyf en ons sal definitief binnekort terug wees by presies dieselfde plek. Ons sal dit sterk aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Disebo M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Disebo M
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Ek sal beslis weer teruggaan and aan ander voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing environment with amazing views.

Pendula place is very relaxing and has amazing views of the ocean. We were welcomed on our arrival and given a tour of the house which was really appreciated. Everything was there that we needed, which made it very convenient. I would definitely recommend it and cannot wait to come back for another stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Najula S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Najula S

Asemrowend.

Dit was fantasties, rustig, veilig en absoluut netjies. Net weer vir Carel baie dankie sê vir sy puik diens. Hy was 24 uur beskikbaar en het ons baie welkom laat voel. Ek en my kêrel kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met tieners

Uiters netjies en skoon met baie ekstras teen 'n sakpas prys.

Pendula Place het al ons verwagtinge oortref. Carel is 'n wonderlike gasheer en ons sal beslis weer daar wil gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra S
Saam met vriende

Aan al my verwagtinge voldoen.

Asemrowend en voldoende, lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evert S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert S
Saam met vriende

Salige gemoedsrus!

Absolute rustigheid omring deur die mooi natuur en see-uitsig met branders wat jou soggens begroet. 'n Luukse tuiste met moderne toebehore en genoeg ruimte vir almal om te geniet. Goeie onderhoud, netjies en skoon en 'n absolute plesier om in te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma S

Baie netjies, silwerskoon en aangenaam.

Alles is perfek en pragtig hier. Callie ons gasheer, was enige tyd beskikbaar en baie vriendelik. Heerlike plekkie om af te skakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilize L
Gesin met klein kinders

Regtig 'n mooi, skoon plek.

Plek is modern en skoon. So lekker om DStv en WiFi te hê. Alles wat mens nodig het en meer is beskikbaar. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pelisa M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pelisa M
Gesin met tieners

Host was literally a phone call away! It was a complete bliss to stay there.

Excellent value for money, the apartment is neat and the host extremely friendly! Loved the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pendula-straat 4, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0YWRmOTE5LTEzZGItNDBlOS05MjMwLTI5YWVhNzI0NTBhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 4 Pendula Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.202096 22.051023