Penguin's Nest @ Nieuview

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Penguin's Nest @ Nieuview is 'n bekoorlike en romantiese kothuis in Paternoster. Die kothuis is smaakvol ontwerp met aardse ondertone en is perfek vir 'n eksklusiewe wittebrood of 'n privaat en romantiese naweek-wegbreek. Die kamer is regtig asemrowend en ideaal vir 'n paartjie wat hulle wittebrood of huweliksherdenking vier.

Verblyf word in 1 slaapkamer aangebied en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort. Daar is ook 'n binnebraai of kaggel, 'n elektriese kookblad, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, verwarmers, sambreel, kluis, strykyster, strykplank op versoek, alarm en 'n haardroër. Die kothuis het ook 'n slim-TV en gratis WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek in.

Slaapplek

'n Bespreking by Penguin's Nest @ Nieuview sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Penguin's Nest @ Nieuview gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 R2 040 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za