Strand Akkommodasie by Peninsula Bay 36 | LekkeSlaap
+15

Peninsula Bay 36

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 18, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Peninsula Bay 36 is 'n lieflike vakansiewoonstel in die Ocean Breeze Hotel, in die kusdorpie Strand. Dié prentjiemooi vakansiebestemming is aan die voet van die Hottentots-Hollandberge en spog met 'n 5 km lange sanderige strand, uitsigte oor die Kaapse Skiereiland en 'n verskeidenheid van strandfrontvermaak.

Let daarop dat hierdie eenheid op die derde verdieping geleë is.

Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 en het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Daar is 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n TV met DStv, 'n plafonwaaier en 'n lessenaar.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en 'n restaurante op die perseel.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Strand Gholfklub, Somerset Mall, Helderberg se wynplase, Strand Waterworld en die Hottentots-Holland Natuurreservaat.

Slaapplek

’n Bespreking by Peninsula Bay 36 sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Peninsula Bay 36
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kusweg 18, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Peninsula Bay 36 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 18, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6t6lKVu5mKUm58zbSqDpYU4UtN9tAo2cOddJHe4LI9Bq52SEl5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 18 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.12611367133 18.834300041199
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za