Pennington Akkommodasie by Pennington Holiday Home | LekkeSlaap
+6
+6

Pennington Holiday Home

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garrick-singel 23, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pennington Holiday Home is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë, 10 km vanaf Scottburgh en naby die Selborne- en Umdoni-gholfklub. Dit is ook lekker naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het tweede slaapkamer het elkeen dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hulle maaltye kan geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Pennington Holiday Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Pennington Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Garrick-singel 23, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pennington Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garrick-singel 23, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGD7T1f67YzXAjlYs1ZaBXaKpF6Is4o5WgZAktYQkh4EoNP3bQu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 23 Garrick Crescent Kelso 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -30.3700899 30.7000996
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za