Pennington Akkommodasie by Pennington Leisure House | LekkeSlaap
+9
+9

Pennington Leisure House

Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adrienne-laan, Pennington , 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pennington Leisure House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamervakansiehuis in die klein kusdorp Pennington. Die huis is gerieflike geleë, net 350 m van Pennington se strand af.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 7 gaste. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers en stort- en badgeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n slaapbank op die onderste verdieping.

Die huis beskik ook oor 'n oopplan-leefarea en -eetarea en 'n ten volle toegeruste kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n TV in die leefarea. Die huis het ook lugversorging.

Slaapplek

’n Bespreking by Pennington Leisure House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Adrienne-laan, Pennington , 4184, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 7)
Vanaf R900
per nag (plek vir 7)
Vanaf R900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adrienne-laan, Pennington , 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjgwwDcN9K69uyI07ucW9pWHY4VqDngRI5NUTIc6mBtYPdMrIpx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 7) Adrienne Avenue Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.38494 30.69323
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za