Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pennington Retreat

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Pennington Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Carol M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol M
Saam met vriende

The stay was cool.

The place was clean, but there is no cleaning services during the stay. Was unhappy with the supply of toilet paper. Only one roll was issued out for 6 people in 3 days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennington Retreat se terugvoer

Hi Carol,
Thanks for your positive feedback. As you may know the question with regard to toilet paper is that we provide one courtesy roll of toilet paper on arrival and thereafter it is up to the guest(s) to supply their own as it is with your food. We offer our guests self-catering accommodation.
Regards

Pennington Retreat
Natalie G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie G
Gesin met tieners

Enjoyed our stay.

Pillows possibly need replacing. Ceiling fans would be more effective in the rooms rather than the fan units currently provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B
Gesin met tieners

Very nice.

Allen is probably the nicest person we have met in a very long time. The house was very neat and close enough to shops and the beach. I'm a big guy and the shower and beds were really nice. If you like peace and quiet then Pennington retreat is the place for you. Allen as a host we want to thank you once again for a lovely stay we really enjoyed every single moment. We will see you in 2023.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennington Retreat se terugvoer

Good day Koos, it was my pleasure to have you here. Thank you very much for the great review and feedback. I appreciate it very much. Many thanks again and have a joyful and merry Christmas. Best wishes,
Alan

Pennington Retreat
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjamin V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die moeite werd.

Kyk asb. na die aanwysings. Dit is totaal en al verkeerd. Ek moes vir Alan vra vir die koördinate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandile M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Had a great time and I hope to return soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennington Retreat se terugvoer

Thank you Sandile,
Your positive feedback is well appreciated. See you soon.
Thanks again.
Alan

Pennington Retreat
Andre V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedkoop, goed geleë.

As jy op soek is na 'n plek om snags te slaap, is die 'n goeie keuse. Vir 2 persone is dit meer as voldoende, mits jy bedags ander aktiwiteite beplan. Ongelukkig het die eenheid nie lugversorging nie en word dit snags baie warm. Die 2 waaiers help ongelukkig nie baie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dwayne V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwayne V
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Baie netjies en skoon. Sal definitief hulle aanbeveel, en ons sal definitief weer by Alan hulle kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennington Retreat se terugvoer

I would like to thank you so much for your high rating of your overall stay at Pennington Retreat. We appreciate it tremendously.
From my side, I would like to thank you for supporting us as a local tourist destination as well.

Pennington Retreat
Werner L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner L
Gesin met klein kinders

Pennington Retreat is pragtig en regtig rolstoelvriendelik.

Allen se plekke is baie mooi en alles wat jy nodig het is daar. Dit is baie rustig. Beveel die plekkie regtig aan en ook veral vir rolstoel-gebruikers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennington Retreat se terugvoer

Goeiedag almal, groot dankie vir die positiewe terugvoer oor Pennington Retreat. Dit word opreg waardeer.

Beste wense
Alan

Pennington Retreat
Pieter C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Baie behulpsame mense, skoon en netjiese blyplek. Sal beslis aanbeveel vir iemand wat lekker wil gaan rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nigel H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and neat and clean, all you need.

It would be nice to have a few more DStv channels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was perfek.

Dis gesellig, skoon en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennington Retreat se terugvoer

Beste Coenraad,
Groot dankie vir die positiewe en mooi terugvoer. Ek wardeer dit baie.
Beste wense,
Alan.

Pennington Retreat
Herman L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en gerieflike plekkie.

Pennington is 'n klein en 'n netjiese vakansiedorpie met al die nodigste naby. Ons gasheer was baie sorgsaam en behulpsaam. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennington Retreat se terugvoer

Beste Herman
Groot dankie vir die mooi terugvoer. Ek wardeer dit baie.
Hoop om jul weer te sien.
Beste wense
Alan

Pennington Retreat
Renee O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf!

Pennington Retreat was regtig 'n 'treat'. Ons 2-slaapplek-eenheid was ruim en baie netjies met alles wat ons nodig gehad het, en selfs ekstra! Bybehore en linne was van goeie kwaliteit. Alan het ons baie vriendelik ontvang met ons aankoms, en het aangedring om ons te groet selfs toe ons reeds baie vroeg in oggend weer moes huiswaarts keer, dit was so waardeer! Die akkommodasie is naby aan alles, strand, restaurante en winkels, maar bied terselfdertyd stil en rustige verblyf. Sou ons weer die area besoek sal ek geensins twyfel om weer by Pennington Retreat te boek nie! Dankie Alan, vir 'n werklik aangename verblyf-ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennington Retreat se terugvoer

Beste Renee
Groot dankie vir u mooi en positiewe terugvoer van u verblyf. Ek wardeer dit so baie. Ek hoop ons sien mekaar gou weer. Baie dankie weereens.
Beste wense
Alan

Pennington Retreat
Errol K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite and relaxing.

Our host Alan was very welcoming and friendly, and was quick to respond to any questions we had. He kept us up to date with the load shedding schedules while we where there, would definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeff B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were very happy with our stay at Pennington Retreat, clean, comfortable and quiet. Will definitely go back there again.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennington Retreat se terugvoer

Thank you for your kind review. I am glad you enjoyed your stay and I appreciate it very much.
Please feel free to visit again.
Kind regards
Alan

Pennington Retreat
Chantell H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell H
Gesin met klein kinders

Vreeslik mooi en stil. Was baie akkommoderend.

Goeie waarde vir geld, dit is 'n lekker plekkie met 3 slaapkamers met 'n dubbelbed in elke kamer. Dit is vreeslik mooi en netjies. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennington Retreat se terugvoer

Beste Chantell,
Groot dankie vir die mooi terugvoer van my plekkie. Hoop julle het reg gekom met julle koop in Park Rynie.
Sien julle gou en beste wense
Alan

Pennington Retreat
Anita N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anita N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik vir 2 gesinne om altwee eenhede te huur, maar nie 2 vreemde gesinne nie.

Die voordeure is langs mekaar so jy moet na ander mense se geselskap luister, TV luister en saam braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdel D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel D
Gesin met tieners

Wonderlik.

Ons het ongelooflik lekker gekuier, Alan is 'n wonderlike gasheer. Die woonstel is uiters netjies en baie goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker om daar te kuier. Allan is baie vriendelik en behulpsaam, sal beslis weer teruggaan.

Baie netjiese plek, lekker plekkie om op vakansie te gaan en baie naby aan winkels wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennington Retreat se terugvoer

Baie dankie Shirley.
Dankie vir jou mooi boodskap, dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Sien julle gou weer.
Beste wense
Alan

Pennington Retreat
Gerrie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Die gasvryheid was uitstaande asook vriendelikheid. Ons was baie vriendelik ontvang en deurentyd was daar goeie kommunikasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennington Retreat se terugvoer

Beste Gerrie,
Groot dankie vir u mooi en lekker terugvoer, ons waardeer dit terdeë. Hoop ons sien u sommer gou-gou weer. Geniet die feestyd.
Baie dankie
Alan

Pennington Retreat
Susan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met klein kinders

Netjiese, rustig, alles wat jy nodig het.

Baie netjiese verblyf, alles wat jy nodig het is beskikbaar. Beter as wat ons self verwag het. Baie mooi en rustige strand naby die verblyf. Vriendelike en hulpvaardige eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S
Gesin met klein kinders

Skoon, veilig en loopafstand na winkels en strand.

Ons was 4 volwassenes en 2 kinders in 'n eenheid met 3 kamers. Almal kon enige tyd 'n warm stort neem wat soms nie oral gebeur. Die eenheid was groot, netjies en skoon en alles wat ons nodig gehad het. Ons gasheer Allan was baie vriendelik en behulpsaam. Hy was daar om ons te ontvang en af te sien en ook gehelp tydens kragonderbreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennington Retreat se terugvoer

Geagte Lizette,

Groot dankie vir jul mooi terugvoer ek wardeer dit terdeë. Hoop om jul weer te kan akkomodeer.

Beste wense,
Alan
Pennington Retreat

Pennington Retreat
Essie E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Essie E
Saam met vriende

Fantastic.

Alan goes the extra mile to make you feel at home. Anything you need this man can get you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennington Retreat se terugvoer

Hi Essie,
Baie dankie, ek hoop julle het 'n lekker tyd by my plekkie gehad. En dat die rally ook suksesvol en lekker was.
Grood dankie en sien julle gou weer.
Alan
Pennington Retreat

Pennington Retreat
Roxanne W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding place.

Easy to access location, safe and secure, friendly atmosphere, very accommodating in all aspects.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende plek.

Maklik om toegang te verkry tot plek, veilige, vriendelike atmosfeer, baie aangenaam in alle opsigte.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Essie E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Essie E
Saam met vriende

Excellent value.

Excellent value for money nice and clean and quiet.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende diens.

Uitstekende waarde vir geld, oulik, skoon en stil.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siyanda Z - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Siyanda Z
Saam met vriende

We had a great weekend.

We will consider going back to Pennington Retreat for our next weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phyllis P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Phyllis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay!

Awesome place to be. Cleanliness and neatness gets ten out of ten. The host, Alan was warm and friendly. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernu V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernu V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Stil en rustige atmosfeer. Wonderlike gasvryheid en loopafstand van die strand, winkel en natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennington Retreat se terugvoer

Goeie dag Bernu en Willem
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek wardeer dit baie. Julle was baie vriendelike gaste.Hoop om julle gou weer hier te verwelkom.
Groot dank
Alan

Pennington Retreat
Bongiwe B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bongiwe B
Gesin met klein kinders

Everything was perfect.

Very clean, safe and their charges are reasonable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennington Retreat se terugvoer

Hi Bongiwe,

Thank you for your great review, I appreciate it very much. I hope to see you soon.

Best regards,
Alan
Pennington Retreat

Pennington Retreat
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pennington-rylaan 12, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc04ea0cea7c9fdbd31e88f709ce1cd1b1154463364c9a98978fbc515aa872060d3dae4d2bf2e8fe06b2f26460a3e3dd6617?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 12 Pennington Drive Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.381712270437 30.691496007382