Pennington Retreat
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Pennington-rylaan 12, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pennington Retreat is in die klein kusdorpie, Pennington, 12 km van Scottburgh en 85 km van King Shaka Internasionale Lughawe af geleë. Dit is die ideale plek vir paartjies of sakereisigers.
Daar is 2 eenhede met slaapplek vir 8. Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv-Easyview wat meer as 30 kanale insluit, en 'n plafonwaaier. WiFi is beskikbaar.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Rook is verbode. Die perseel is nie troeteldiervriendelik nie.
Die strand is net 600 m van die perseel af. Gaste kan van die braaigeriewe buite gebruik maak en daar is 'n onderdakstoep met sitplek.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Jaar gelys 5
Ligging
- Pennington-rylaan 12, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pennington Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pennington Kelso KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Pennington-rylaan 12, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom