Pennington Akkommodasie by Pennington Waves | LekkeSlaap
+214
+214

Pennington Waves

  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impathle Rylaan 3, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pennington Waves bied vakansieverblyf met direkte toegang tot die strand en is ruim genoeg vir 'n gesin. Dit is in die historiese dorpie Pennington aan die Suidkus geleë en is net 72 km van Durban af. Pennington Waves bied verblyf vir gesinne, sakereisigers of net vir 'n kort naweekwegbreek.

Verblyf word in verskeie selfsorgeenhede gebied. Elke eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging in die sitkamer en plafonwaaiers in al die slaapkamers. Die kompleks het 'n swembad, 'n kluis en 'n veilige speelarea vir kinders, asook veilige parkeerplek.

Pennington Waves is in 'n veilige kompleks, sowat 300 m van die hoofswemstrand en naby 2 gholfbane. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area, 'n privaat tuin en 'n swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 48 resensies vir Pennington Waves
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Impathle Rylaan 3, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pennington Waves het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impathle Rylaan 3, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxYTkzOGZlLTY0YmEtNGRlMi05NDQ3LTYyOGJiMWUxOGIwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 3 Impathle Drive Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.38301 30.6984186