LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pennington Waves | LekkeSlaap
+214

Pennington Waves

Tweeslaapkamer-eenheid
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n volle badkamer. Ander geriewe sluit in 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging in die sitkamer en 'n plafonwaaier in elke slaapkamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asseblief op die volgende: Terugbetaalbare breekskadedeposito: R500 per eenheid. Die kliënt is verantwoordelik vir enige breekskade of skade aan die eiendom en die Pennington Waves-gebou as gevolg van nalatigheid van die kliënt, sy/haar gaste/familielede. Dit sluit alle bepalings en voorwaardes soos uitgesit. Die breekskadedeposito sal nie verbeur word indien die eenheid in dieselfde goeie kondisie gelaat word nie. Breekskade sal van die breekskadedeposito afgetrek word en die balans sal oorbetaal word, afhangend van die koste van die skade. Die eenheid moet in dieselfde skoon en netjiese toestand gelaat word as met jou aankoms. Alle skottelgoed (insluitend potte en panne) moet skoongemaak word. Sou jy verkies dat dit deur 'n skoonmaakdiens hanteer word, sal 'n ekstra fooi van R100 van jou deposito afgetrek word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Die deposito is nie terugbetaalbaar nie.
Gaste wat 30 tot 60 dae voor die inklokdatum kanselleer: deposito plus 25% van die totale rekening.
Gaste wat 14 tot 29 dae voor die inklokdatum kanselleer: deposito plus 60% van die totale rekening.
Gaste wat 0 tot 13 dae voor die inklokdatum kanselleer: 100% van die totale rekening.

Tweeslaapkamer-eenheid
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n volle en suite-badkamer. Ander geriewe sluit in 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging in die sitkamer en plafonwaaiers in elke slaapkamer in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Let asseblief op die volgende: Terugbetaalbare breekskadedeposito: R500 per eenheid. Die kliënt is verantwoordelik vir enige breekskade of skade aan die eiendom en die Pennington Waves-gebou as gevolg van nalatigheid van die kliënt, sy/haar gaste/familielede. Dit sluit alle bepalings en voorwaardes soos uitgesit. Die breekskadedeposito sal nie verbeur word indien die eenheid in dieselfde goeie kondisie gelaat word nie. Breekskade sal van die breekskadedeposito afgetrek word en die balans sal oorbetaal word, afhangend van die koste van die skade. Die eenheid moet in dieselfde skoon en netjiese toestand gelaat word as met jou aankoms. Alle skottelgoed (insluitend potte en panne) moet skoongemaak word. Sou jy verkies dat dit deur 'n skoonmaakdiens hanteer word, sal 'n ekstra fooi van R100 van jou deposito afgetrek word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Die deposito is nie terugbetaalbaar nie.
Gaste wat 30 tot 60 dae voor die inklokdatum kanselleer: deposito plus 25% van die totale rekening.
Gaste wat 14 tot 29 dae voor die inklokdatum kanselleer: deposito plus 60% van die totale rekening.
Gaste wat 0 tot 13 dae voor die inklokdatum kanselleer: 100% van die totale rekening.

Tweeslaapkamer-eenheid
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n volle en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging in die sitkamer en plafonwaaiers in elke slaapkamer in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Let asseblief op die volgende: Terugbetaalbare breekskadedeposito: R500 per eenheid. Die kliënt is verantwoordelik vir enige breekskade of skade aan die eiendom en die Pennington Waves-gebou as gevolg van nalatigheid van die kliënt, sy/haar gaste/familielede. Dit sluit alle bepalings en voorwaardes soos uitgesit. Die breekskadedeposito sal nie verbeur word indien die eenheid in dieselfde goeie kondisie gelaat word nie. Breekskade sal van die breekskadedeposito afgetrek word en die balans sal oorbetaal word, afhangend van die koste van die skade. Die eenheid moet in dieselfde skoon en netjiese toestand gelaat word as met jou aankoms. Alle skottelgoed (insluitend potte en panne) moet skoongemaak word. Sou jy verkies dat dit deur 'n skoonmaakdiens hanteer word, sal 'n ekstra fooi van R100 van jou deposito afgetrek word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Die deposito is nie terugbetaalbaar nie.
Gaste wat 30 tot 60 dae voor die inklokdatum kanselleer: deposito plus 25% van die totale rekening.
Gaste wat 14 tot 29 dae voor die inklokdatum kanselleer: deposito plus 60% van die totale rekening.
Gaste wat 0 tot 13 dae voor die inklokdatum kanselleer: 100% van die totale rekening.

Tweeslaapkamer-eenheid
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n volle badkamer. Ander geriewe sluit 'n toegeruste kombuis, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging in die sitkamer en plafonwaaiers in die slaapkamers in.

Drieslaapkamer-eenheid
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Dié drieslaapkamer-eenheid het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer, 1 dubbelbed in die tweede slaapkamer en 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Daar is ook 'n en suite-badkamer. Elke eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n TV met volle DStv en 'n plafonwaaier in elke slaapkamer. Die kompleks het ook 'n swembad, 'n kluis, 'n veilige speelarea vir kinders en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asseblief op die volgende: Terugbetaalbare breekskadedeposito: R500 per eenheid. Die kliënt is verantwoordelik vir enige breekskade of skade aan die eiendom en die Pennington Waves-gebou as gevolg van nalatigheid van die kliënt, sy/haar gaste/familielede. Dit sluit alle bepalings en voorwaardes soos uitgesit. Die breekskadedeposito sal nie verbeur word indien die eenheid in dieselfde goeie kondisie gelaat word nie. Breekskade sal van die breekskadedeposito afgetrek word en die balans sal oorbetaal word, afhangend van die koste van die skade. Die eenheid moet in dieselfde skoon en netjiese toestand gelaat word as met jou aankoms. Alle skottelgoed (insluitend potte en panne) moet skoongemaak word. Sou jy verkies dat dit deur 'n skoonmaakdiens hanteer word, sal 'n ekstra fooi van R100 van jou deposito afgetrek word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Die deposito is nie terugbetaalbaar nie.
Gaste wat 30 tot 60 dae voor die inklokdatum kanselleer: deposito plus 25% van die totale rekening.
Gaste wat 14 tot 29 dae voor die inklokdatum kanselleer: deposito plus 60% van die totale rekening.
Gaste wat 0 tot 13 dae voor die inklokdatum kanselleer: 100% van die totale rekening.

Drieslaapkamer-eenheid
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Dié drieslaapkamer-eenheid het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer, 1 dubbelbed in die tweede slaapkamer en 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Daar is ook 'n en suite-badkamer. Elke eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n TV met DStv en 'n plafonwaaier in elke slaapkamer. Die kompleks het ook 'n swembad, 'n kluis, 'n veilige speelarea vir kinders en veilige parkeerplek.