LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pennington Waves | LekkeSlaap
+214

Pennington Waves

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tweeslaapkamer-eenheid
Selfsorg.
Drieslaapkamer-eenheid
Selfsorg.
LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Huisreëls

Let asseblief op die volgende:

Terugbetaalbare breekskadedeposito: R500 per eenheid.

Die kliënt is verantwoordelik vir enige breekskade of skade aan die eiendom en die Pennington Waves-gebou
as gevolg van nalatigheid van die kliënt, sy/haar gaste/familielede. Dit sluit alle bepalings en voorwaardes soos uitgesit. Die breekskadedeposito sal nie verbeur word indien die eenheid in dieselfde goeie kondisie gelaat word nie.

Breekskade sal van die breekskadedeposito afgetrek word en die balans sal oorbetaal word, afhangend van die koste van die skade.

Die eenheid moet in dieselfde skoon en netjiese toestand gelaat word as met jou aankoms. Alle skottelgoed (insluitend potte en panne) moet skoongemaak word. Sou jy verkies dat dit deur 'n skoonmaakdiens hanteer word, sal 'n ekstra fooi van R100 van jou deposito afgetrek word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Die deposito is nie terugbetaalbaar nie.
Gaste wat 30 tot 60 dae voor die inklokdatum kanselleer: deposito plus 25% van die totale rekening.
Gaste wat 14 tot 29 dae voor die inklokdatum kanselleer: deposito plus 60% van die totale rekening.
Gaste wat 0 tot 13 dae voor die inklokdatum kanselleer: 100% van die totale rekening.

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impathle Rylaan 3, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkZjMwOTg0LTE3ZGUtNGU5Ni1iZmJmLTQ3ODY3ODNjNzdlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag(plek vir 4) 51 5 1 5 3 Impathle Drive Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.38301 30.6984186
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!