Dundee Akkommodasie by Penny Farthing Country House | LekkeSlaap
+6
+6

Penny Farthing Country House

Gastehuis
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kalwerfontein farm, , Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Penny Fathing is 'n luukse gastehuis geleë in 'n parkagtige tuin op 'n rustige bees-en wildsplaas in die hart van die KwaZulu-Natalse Slagvelde. Dit word bewoon deur meer as 200 voël en 12 wildspesies naby aan Rorkesdrif en ander bekende slagvelde. Dit is in 'n veilige en malaria-vrye area 1,5 meter bo seevlak. Die gastehuis het 6 en suite kamers (dubbel en tweeling) met deure wat uitlei na 'n parkagtige tuin. Een van die kamers is in 'n fort op die eiendom wat terug dateer na hierdie onstuimige verlede.

Anne Schreiber, die huisbestuurder, kook heerlike maaltye met grootliks tuisgemaakte flair, en sal jou laat welkom voel met haar borrelende persoonlikheid. Jou gasheer, Foy, is gebore en het op hierdie eiendom grootgeword, en met meer as 70 jaar se ervaring is hy 'n gids om mee rekening te hou. Hy sal jou in vervoering hê met sy kennis oor die slagvelde en ander details oor die area. Hy is die toergids na die meeste slagvelde waar hy en sy oorlede vrou se voorsate aktief betrokke was. (Foy se moederlike voorouer was tweede in bevel by die Slag van Bloedrivier, sy grootouers was Natalse Rebelle in die Anglo-Boereoorlog, en sy vrou se groot oupagrooitjie, Dugald MacPhail was een van die 17 oorlewendes van die Slag van Isandlwana).
Die huis is gemeubileer met antieke meubels, en het 'n sitkamer met 'n groot kaggel en DStv waar slagveld-videos vertoon word. Ons het 'n gelisensieerde kroeg waar die mees gewilde drankies bedien word. 'n groot swembad in die tuin is beskikbaar vir u gebruik, en daar is ook 'n groot visdam. Wandelings en staproetes is ook op die eiendom beskikbaar.

Jy sal 'n wonderlike tydjie by ons hê!

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Penny Farthing Country House
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Kalwerfontein farm, , Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Penny Farthing Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kalwerfontein farm, , Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2NDliZTUwLTU0YjQtNGNjYy05NTc0LThlMDgyZTg1MmI4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Kalwerfontein farm R33 Greytown Road 3000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-19:00 12:00 -28.391211608227 30.366811752319
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za