Penny Royal

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Penny Royal bied 'n rustige opset vir 'n gesinsvakansie. Dié selfsorghuis is pragtig ingerig met alles wat jy sal benodig vir 'n onvergeetlike wegbreek, én dis kindervriendelik!

Die houtdek is 'n heerlike plek om in die sonnetjie met 'n tydskrif te ontspan en die uitsig oor die see te geniet. Daar is ook 'n groot houttafel op die dek waar gaste oor die see kan tuur terwyl hulle eet. Die braaiplek tussen die lowerryke plantegroei wat so eie is aan die Tuinroete bied 'n intieme kuierplek.

Die lodge is toegerus met alles wat jy benodig om gerieflik te bly. Daar is 4 luukse slaapkamers en 'n ruim oopplan-kombuis en -leefarea. Die kaggel in die sitarea is lekker gesellig op koue aande waar jy kan TV kyk of met 'n boek kan opkrul.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n plonspoel en houtverhitte sauna in.

Slaapplek

'n Bespreking by Penny Royal sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Penny Royal gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 390 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za