Dargle Akkommodasie by Pennylane Guest House | LekkeSlaap
+25
+25

Pennylane Guest House

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 38 resensies vir Pennylane Guest House
Netheid
3.6/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.6/5
Helene V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Helene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie lekker nie.

Die area het onveilig gevoel. Vir ontbyt was twee items nie beskikbaar nie, wat hulle wel geoffer het. Ander gaste in die kamer langsaan was baie rumoerig tot laat. Mure baie dun en nie klankdig nie.

Marcha S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcha S
Saam met vriende

Voldoende vir 1 aand.

Die plek het instandhouding nodig. Was skoon en netjies binne, maar buite nie. Lyk baie onversorg. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Roy B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Roy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place is not clean & well maintained.

Room very dusty, toiletries are sparse. Buildings & facilities are run down & not maintained. Food from restaurant was very good & well priced.

Cheryl S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S
Gesin met klein kinders

Second time we've stayed and enjoyed the accommodation.

Such honest staff. Bonnie even found the cell phone the boys left near the cattle and returned it to the boys. Lovely, clean rooms.

Daleen G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Daar is plek gemaak vir ete, maar ete word nie verskaf nie. Wanneer 'n mens in 'n gastehuis bly wil jy nie rond ry vir ete nie.

Caitlin S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Caitlin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Needs an update desperately.

I think it needs an update. If we had have paid full price, we would be disappointed. It was extremely cold but no heater. There was no TV either.

Reniel E - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reniel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis nie wat dit altyd was nie.

Die werf is onnet en onversorg. Hierdie was voorheen 'n spesiale plek. Die betowering is heeltemal weg.

Cheryl S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay.

We had a lovely room - clean and spacious. Our host was awesome and very helpful. Thank you for recommending this accommodation.

Pennylane Guest House's terugvoer

Dream will come back with the rain.
Not allowed to water the garden.
So grass dies and so do the garden flower beds.
So yes you're right. Neglected

Pennylane Guest House
Andrew B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew B
Saam met vriende

Lekker rustig op die plaas, netjiese kamers en vriendelike diens.

Ons het baie lekker hier gebly, weg van die hoofpad, lekker rustig op die plaas.

Jonathan E - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan E
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld in die omgewing.

Verblyf naby Michaelhouse, privaat kosskool in Balgowan, 10 km noord op die Middelandse Meander, is baie duur, veral op 'n naweek - Pennyland Guest House is egter nie. Great vonds!

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Good value for money in this area.

For obvious reasons, accommodation near Michaelhouse (private boarding school in Balgowan, about 10 km north on the Midlands Meander) can be expensive, particularly at weekends - not so Pennylane Guest House. Great find!

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Pennylane Guest House's terugvoer

Thank you.

Pennylane Guest House
Hardus C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hardus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon en netjies.

Definitief die moeite werd vir 'n oorslapie, skoon, netjies en ruim. Sal dalk na iets anders kyk vir langer verblyf.

Lungile S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungile S

The place is peaceful suitable for those who want to be away from busy and noisy city life.

The place is quiet and peaceful especially for those who want to be away from the busy and noisy city life. However, it is a little bit too quiet for kids as there are no TV's in the rooms. The direction board next to the road is small and it is not easily recognized during the night. It took us some time to see it until the "guardian angels" next to Lythwood turn-off assisted us. I suggest that the bigger board along the route to the guest house be placed next to the road and the smaller one along the route. The big board says B&B while there is no breakfast, even with the self catering facilities, only the tea/coffee facilities are available. An appliance such as a microwave can be useful especially for a person who arrives during the night when the neighbouring restaurants are already closed. The rooms are clean and equipped with the electric blankets for cold nights. I finalized the booking and payment on time only to find that the guest house was not aware that I was coming, luckily there was an empty room for us.

Liza H - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Liza H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onpersoonlik, maar aanvaarbaar as jy baie laat in die nag arriveer om weer baie vroeg te vertrek.

Alles is per e-pos hanteer. Ons het ontbyt versoek, maar het voor geslote deure geland. Die elektriese kombers op die bed het slegs aan die een kant gewerk. Daar was géén ander verhitting in die kamer nie. Kamers nie klankdig nie!

Pennylane Guest House's terugvoer

Breakfast is an option, please check your voucher.
We do have a repair man, just call and we fix it.
It's clear from website: electric blankets is available.
No problem, we will sound proof it for you.

Pennylane Guest House
Edwin A - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Edwin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie onlekker nie, maar ook nie lekker nie.

Hulle het geen selfsorgfasiliteite nie. Die eienaar het 'n braai aangebied maar waaruit sou ons dan eet!? Daar was net 'n koppie en geen eetgerei nie. Die kamer was 'n 3-bed kamer maar net een stoel was beskikbaar. Ons het wel lekker geslaap.

Derick V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for a one night stay en route.

Good value for money staying at short notice.

Ian Y - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ian Y
Saam met vriende

Moderate.

Place is difficult to find with address available, landline number provided did not work to get the correct directions. Road to guest house is full of potholes. Rooms are clean inside, but bed lamps was not working, very low light in the rooms over all during evenings. Parking area needs attention. No consideration from surrounding guests, woken early morning after a long drive the previous day.

Geraldine P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Geraldine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed, as a B & B was expecting breakfast to be included in the rate charged.

Road to property needs to be upgraded, far too many ditches. Some gravel needs to be used. Very quiet and peaceful.

Matilda B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Matilda B
Enkelreisiger

Dit was so-so.

Sien die sterre.

Edna C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Edna C
Saam met vriende

Parkeerplek en tuine baie swak.

Fantasties geleë. Tuine en parkeerplek is swak.

Elize E - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier in die Midlands.

Baie lekker gekuier by Pennylane.

Lee M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort kuiertjie in die berge. Was heerlik en ons sal verseker teruggaan.

Ons het Pennylane gekies as 'n oornagbestemming en was spyt ons het nie vir langer bespreek nie. Ons is met ope arms ontvang en het 'n heerlike aand in die rustige omgewing gehad.

Charl P - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal die verblyf moeilik aanbeveel.

Ons het 'n koninggrootte-bed bespreek, maar 'n dubbelbed gekry. Geen TV, geen stoel in die kamer nie, geen verwarming nie en dit was baie koud. Net 'n elektriese kombers, moes 17:00 al in die bed gaan lê vir 'n bietjie hitte. Geen kopstuk vir die bed nie.

Annette E - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Annette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die kamer en versiering is goed, maar die toestand buite is skokkend. Daar is ook geen verwarmers in die kamers nie, teen -3 grade? Toe ons opdaag by die gastehuis, was dit so onversorg buite, dat ons byna gery het. Dit het gelyk of daar weke laas mense was. Ons het besef dis winter en bome verloor blare, maar die hele stoep was bedek met blare en stof. Die kamer binne is mooi versier, maar dit was bitter koud. Die enigste plek waar jy gemaklik kon wees was in 'n warm bad of in die bed wat elektriese komberse het. Ons was dus 18:30 al in die bed! Teleurstellend. Ook geen TV.

Suzette W - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette W
Gesin met klein kinders

Ons het lekker geslaap.

Die blyplek is in 'n lieflike omgewing en ons het lekker geslaap. Die plek kan egter opgeknap word. Ons het ons kussings daar vergeet en Pennylane was so vriendelik om dit na ons te pos.

Hannelee M - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hannelee M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very disappointed.

The least there could have been is a microwave oven and a TV.

Anria K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anria K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging maak dit die moeite werd want 'n mens is naby aan Howick en Nottingham Road.

Eenvoudige verblyf met goeie kliëntediens en naby aan 'n goeie plek om die Midlands Meander vanaf te beleef. Definitief nie ingerig om heel dag by te sit en te ontspan nie. Hierdie is vir die persoon wat graag heeldag wil uit wil wees en die plekke in die omgewing wil verken.

Henriete D - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriete D
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens.

Alles was netjies en skoon.

Bill F - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bill F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is netjies, maar wys tekens van ouderdom.

Hoewel die kamer skoon en netjies was, wys die geboue en afwerking tekens van ouderdom. Sal wel die plek aanbeveel, maar ook aanbeveel om na alternatiewe te kyk.

Tharina D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tharina D
Saam met vriende

Lekker gebly; sal volgende keer ontbyt uitsluit en eerder uiteet.

Sien die sterre hieronder.

Zubeda S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zubeda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a fantabulous holiday that my wife and I will never forget!

Penny Lane is a wonderful place to be, the management, staff, food and location are a perfectly fit for any event or occasion. It was such a wonder to spend a week here and get the same consistent, perfect service. I am definitely returning to Pennylane to have another Holiday, I have never got such great service before and I have been around South Africa and abroad.

Verona E - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Verona E
Saam met vriende

Kamers netjies. Mooi natuur. Baie geniet.

Sien die sterre hieronder.

Francois M - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Loved it!

Enjoyed our stay very much!

Hanna E - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay with friendly host

This was our second time staying here and it was lovely. Though we didn't spend much time there during the day, the overnight accommodation is very comfortable with cosy linen and electric blankets. The breakfast was very good and the friendly host kept us company.

Gill M - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gill M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and interesting. Pet friendly

A good guest house that was suitable for our needs.

Paul E - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul E
Gesin met klein kinders

Neat homey country feeling!

A very cute stop over, with beautiful views!

Monika K - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monika K

Good

Wonderful customer service!

Barry T - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good value

We enjoyed our stay. Food excellent.

Belinda R - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda R

Great value for money

Had a great time. Beautiful rooms and friendly hosts. Pennylane is also excellent located on the Midlands meander. Will definitely return in near future.

Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N13, Langs die R103, Lidgetton, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5OWEyNDlmLWI4NGEtNDY0Yy1iOThiLWNkMWU5NDE2YWQzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 3.7 N13 on the R103 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.444166419625 30.111787319183
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za